Page 2 of 2
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 8:18 am
by Geno
Die rekord is 24".
Hy kom van Potchefstroom af.
Groete,
Eugene
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 11:21 am
by pietjacobs
Thx Geno, dis seker waarvan hulle dan praat. So Rowland Ward update nie hulle website nie

Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 12:27 pm
by Geno
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 12:42 pm
by BLOK
Julle is reg met die 24 en hy kom hier van Potch af maar hy was nie geskiet nie maar in die veld opgetel. Ek het iewers in n ou jag tuidskrif nog n artikel daaroor.
Blok
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 12:54 pm
by pietjacobs
Dankie Geno en Blok,
Ek kon sweer die website het laasweek gese 21", maar ek het seker maar met my bier oe na hom gekyk

Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 6:15 pm
by GERT vd M
HU !!
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Fri May 27, 2011 6:45 pm
by Geno
Ek sou reken dat jy so om en by 4 duim kan by tel vir die gedeelte in die kas.
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Sun Jun 12, 2011 11:11 pm
by .::Alwyn-U::.
Spot on Geno..
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Mon Jun 13, 2011 10:16 pm
by Stefan764
Ek het mat n gips-replika van dai 24" wereld rekord tand in my hand geataan by my neef se taksidermie. Blok is reg, daai vark is nie gejag nie sy tande is opgetel. Dis ook nie sulke mooi reguit tande soos Piet s'n nie, hulle is gekrul, het verby n volle 360grade gegroei. Toe ek die tand vir myself "gemeet" het het ek die put op my middelvinger gesit en die tand afgerol tot apmer in die middel van my bicep. Dit is n flippen groot tand, regtig iets om te sie.
Piet, laat weet asb wat meet die taksidermis hom as hy uit die kakebeen is, daai moet die 20' merk breek.
Geluk!
Groete
Stef
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Tue Jun 14, 2011 7:50 am
by BLOK
Stefan
Nou sommer net n irrelevante vraag. Hoe lank is jou bicep's?

;DIs jy dalk die lang arm van die gereg?
Blok
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Wed Jun 15, 2011 8:28 am
by pietjacobs
Stefan, ek sal so maak, die ouens vat lank jong. Ek het nou al alles betaal, so ek sal bietjie opvolg wat aangaan.
Re: 17 Duim vlakvark
Posted: Wed Jun 15, 2011 9:57 am
by .::Alwyn-U::.
Bietjie af van topic af maar ek vra maar rond: weet iemand van rooibokke teen 'n goeie prys in die uitenhage, PE area?
Groete