Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek dink die lig idee is seker die beter een ek gaan dit probeer het al dehumidifier probeer maar het die gees gegee , die sakkies werk ok maar om elke week sakkkies te vervang teen R 20.00 per week is lekker R 1040 .00 se sakkies per jaar so ek dink nog steeds die lig idee is ? wenner .
Die mense wat vir my die dehumidifier verkoop het se woorde was , omdat die yster (geweer ) kouer is as die lug trek die die gewere die vog aan . Maak dit sin ?
Ek dink gaan so 20 watt eers probeer en sien hoe dit gaan ,
Die teen oorgstelde gaan seker oor wees te droog en die kolwe gaan iets oorkom ?