Page 2 of 2

Re: Sport skiet lisensie verander na Self Defense

Posted: Thu Jul 02, 2015 12:15 pm
by Carl
Dis reg Hano.
Kom ek gee nog 'n voorbeeld. Die FCA/WVB hanteer alle vuurwapens, reg. Hoekom is daar niemand wat om die braaivleis vuur praat van jy mag nie koedoes met 243 skiet want die FCA sê so nie.

Dit is jammer dat ons vuurwapen eienaars wat veronderstel is om bevoeg te wees nie die Wet ken nie. Hoeveel het die wet elektronies of uitgedruk byderhand?
Maar dis soos die pad vekeersreëls niemand ken dit ook meer nie. ;D

Re: Sport skiet lisensie verander na Self Defense

Posted: Thu Jul 02, 2015 3:01 pm
by Hano243
Dankie vir die hulp en raad Carl, ek waardeer. Ek sal dan maar eerder n printout van die wet byderhand hou ten alle tye, gee mens dam so bietjie skiet goed sou mens in n situasie kom.

Re: Sport skiet lisensie verander na Self Defense

Posted: Thu Jul 02, 2015 6:36 pm
by johans
Carl wrote:Johan het jy gelees wat ek uit die wet hier bo aangehaal het?
watter deel carl?

Re: Sport skiet lisensie verander na Self Defense

Posted: Thu Jul 02, 2015 7:02 pm
by Carl
johans wrote:
Carl wrote:Johan het jy gelees wat ek uit die wet hier bo aangehaal het?
watter deel carl?
Moes wees die wet aangehaal.

Die Strafproses Wet en spesifiek art 49 spreek dit aan.
Jy kan jouself verdedig met 'n mes, hammer, 375 jag geweer, jou motor, 'n vuurwapen afgevat by een misdadiger, jou pistool, petrolbom, vuiste, jou kop, klip, pot kook water........ ens. Wat jy gebruik en wat die omstandighede was word dan vlg bogenoemde wet verdedig. As jy 'n 16 jarige wat klip optel om jou te gooi met die 375 en petrolbom dood het jy &@&.

DIE wet op vuurwapen beheer is nie van toepassing nie. Maw al die verwysings van art13,15,16

Re: Sport skiet lisensie verander na Self Defense

Posted: Thu Jul 02, 2015 7:06 pm
by johans
ek hoor jou carl dankie.ek dink daars baie manne wat met n sportskiet gemotiveerde wapen rondloop