Page 2 of 2
Re: CZ 550 375 standard en EAW Pivot mounts
Posted: Mon Jun 29, 2015 9:39 pm
by Dries101
Ouens moet nie ERA/recknagel en Eaw deurmekaar kry nie. Eaw mount op die agterste dovetail maar moet gedril en tap word met n mount voor soos DWb se.
Re: CZ 550 375 standard en EAW Pivot mounts
Posted: Mon Jun 29, 2015 9:48 pm
by Boomstomp
Dries101 dankie, ek het nie opgelet ons praat oor verskillendes nie!
Sal foto's plaas van myne sodra ek my roer terug kry.
Re: CZ 550 375 standard en EAW Pivot mounts
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:48 am
by DinoF
Dries101 sorry man ek het agter geraak hier. Hoef Recknagel gladnie getap word nie of net een basis ? Moet EAW voor en agter getap word ?
Ek het genuine gehoop die mounts kom net op die dovetail op en klaar.
Re: CZ 550 375 standard en EAW Pivot mounts
Posted: Tue Jun 30, 2015 3:48 pm
by Boomstomp
DinoF wrote:Dries101 sorry man ek het agter geraak hier. Hoef Recknagel gladnie getap word nie of net een basis ? Moet EAW voor en agter getap word ?
Ek het genuine gehoop die mounts kom net op die dovetail op en klaar.
Dis andersom
Ek het ERA/Recknagel mounts, basisse daarvoor moet beide voor en agter met skroewe aan aksie vasgemaak word so 4 gate moet geboor word.
Sover ek verstaan kan die EAW dalk net voor dit benodig... alhoewel van die foto's wat ek gesien het is dit onduidelik.
Re: CZ 550 375 standard en EAW Pivot mounts
Posted: Fri Jul 10, 2015 8:47 am
by alecjohnson
Ek het sopas my recknagel monterings bestel.