Page 2 of 4
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Jun 22, 2015 6:21 pm
by Piet Breedt
Ralph, ek gaan vir Heinrich vra om jou te verban van hierdie forum. Ons harte hou dit nie.
Baie geluk. Jy en jou pa doen dinge maar net anders.
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Tue Jun 23, 2015 8:48 pm
by Ralph Badenhorst
Piet Breedt wrote:Ralph, ek gaan vir Heinrich vra om jou te verban van hierdie forum. Ons harte hou dit nie.
Baie geluk. Jy en jou pa doen dinge maar net anders.
Dankie oom Piet
Oom moet maar solank voorskrif vir die swak hart kry...

Hierdie is maar net die begin, ons sal binnekort nog n paar voltooi he - iets in die .577NE lood
Groete
Ralph jr
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Ac4_zpszyqfekuo.jpg[/image]
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:26 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:27 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:29 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Jul 27, 2015 9:31 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Tue Jul 28, 2015 6:39 am
by ruaanb
My swak hart baie mooi Ralph
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Tue Jul 28, 2015 7:21 am
by rudib
mooi!!
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Aug 13, 2015 7:24 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Aug 13, 2015 7:26 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Aug 13, 2015 7:27 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Aug 13, 2015 8:19 pm
by Arnold
Bitter mooi!!!
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Sat Aug 29, 2015 10:32 pm
by Ralph Badenhorst
Deon (DWB)
Eks al halfpad met my aksie - nog nie eers n druppel in die emmer vir die hele "take-down"projek nie - het gister darm my .300H&H en .400H&H lope gekry. Beide my .300H&H .375H&H en .400H&H het dieslefde loop profiel -straight taper.
Ekt sommer n Brno 602 slot in die aksie gedruk om te sien hoe dit gaan lyk - daardie slot is redelik rattle fit met die wat ons vir n grooter boltface en lug opsie gegaan het. More lyn en stel ons die aksie op in ons CNC mill se 4de Axis om die onderste helfte van die aksie profiel te masjine sowel as die final 0.001mm af te poleer.
Nog baie werk op die check lysie oor voor dit na enige vorm van iets soos n geweer gaan lyk.
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/a_zpsivezxzti.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9916_zpsdgismhpy.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9917_zpstvrmhxlc.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9903_zpshfmtte7b.jpg[/image]
.400H&H loop
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG-20150827-00752_zps2wkr1yog.jpg[/image]
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Sun Aug 30, 2015 2:52 pm
by rudib
baie mooi!!
kyk my ogies seer na die eindproduk.
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 8:51 am
by Ralph Badenhorst
(double post)
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 8:59 am
by DWB
Baie interresant! Veral as mens al daai blok staal vas gehou het waaruit daai hele ding kom!
Ralph, as dit jou gewete sus, bou maar 'n 400H&H oor dit 'n H&H is, maar ons almal weet jy wou eintlik 'm 404 gehad het

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 9:25 am
by Ralph Badenhorst
Hahaha - nee ek gaan nie jok nie - daardie 404's an jou en Dries101 skiet mooi maar die Jeffery pas nie so mooi in met die H&H tema nie.
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 9:31 am
by DWB
Het hom darem so verstaan ja!
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 9:38 am
by Stefan764
DWB wrote: Die kaliber begin al hoe meer vatplek by my vat.....
Gelukkig is daar genoeg hiervan

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Mon Aug 31, 2015 9:41 am
by DWB
Hahahaha Stefaans! Jou ...

Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Sep 17, 2015 9:19 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Thu Sep 17, 2015 11:04 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Fri Sep 18, 2015 6:18 am
by rudib
Ongelooflik perfek!
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Fri Sep 18, 2015 6:31 am
by Gernie
Mooi
Re: Brno .416 Rigby & .450 Rigby
Posted: Wed Oct 07, 2015 4:41 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie dag manne
So vinnige foto update - werkskedule is maar besig.
Ek gaan ongelukkig nie hierdie geweer van my voltooi he voor einde van die jaar nie - Ek gaan wel met julle n "Rigby projek" deel waar ons gevra is om .275Rigby , .350Rigby , .416Rigby en .450Rigby te bou op Double Square Bridge aksies.
Parte begin mooi saamtrek
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/12115575_1036729813014474_1572137347047018771_n_zpsiasteffx.jpg[/image]
Groete
Ralph