Page 2 of 2

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:56 pm
by Christo Els
oooo maar hy is baie mooi. Dit werd ook

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 2:56 pm
by FCLoretz
Christo,

Jou boerboel is regtig mooi.

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 3:03 pm
by Christo Els
Dankie FCLoretz

Maar sy regte mooiheid is sy temprament. Hy's baie liefdevol tot jy oor die draad klim en nie die hek gebruik nie.

Hys dalk een van die dae pa
Verlede week sy eerste dekking gedoen.
So ons hoop vir die beste

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 3:10 pm
by FCLoretz
Nice,

My boerboel gaan die 19de Junie vir se gradering. Dan kan hy ook Pa raak

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 3:33 pm
by Christo Els
hou duim vas vir jou.

Myne was op 11 maande gekeur, 84.6 maar ek gaan hom weer laat keur as hy 2,5 jaar is

ek is bly jy laat keur hom dit maak die gene poel net groter hoe meer mens hulle honde laat keur.
Ek glo daar is baie boerboele daar "buite" wat baie goeie teel materiaal is maar wat nooit gekeur sal word nie.

waar gaan julle keur

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 3:50 pm
by FCLoretz
Dankie,

Ek laat hom in JHB keur saam die breeder by 'n keuringsdag

Re: Boerboel

Posted: Mon May 05, 2014 5:12 pm
by Christo Els
Goed so dan kan hy jou ook sommer by staan

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 10:38 am
by FCLoretz
Christo,

Mauser het die afgelope naweek deur die graderings proses gegaan en 83.7% aan geteken. Op die dag was daar 'n man wat hom sommer wou koop het.

http://i1192.photobucket.com/albums/aa328/FCLoretz/IMG-20140713-WA0007_zps92ac7c59.jpg

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 11:26 am
by Frikkiedbr
sjoe maar hy is mooi klein >:D

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 12:40 pm
by NEGE3
Pragtige diere. Myne is in wording. Nog net 2 weke oud. Nog 4 weke dan kom hy huis toe.
Moet nog 'n naam kry. My vrou wil nie val vir Nege3 nie. Wonder hoekom. :'(
IMG-20140720-00346.jpg

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 1:17 pm
by FCLoretz
by wie het jy gekoop nege3?

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 1:33 pm
by Lourens Potgieter
Oom koos, het mos nou al GESĂȘ sy naam is KNOFFEL!!! ;D

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 4:24 pm
by NEGE3
FCLoretz wrote:by wie het jy gekoop nege3?
By my buurman gekry. As jy belangstel sal ek vir jou sy kontak besonderhede pm.

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 4:24 pm
by NEGE3
Deeg wrote:Oom koos, het mos nou al GESĂȘ sy naam is KNOFFEL!!! ;D
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 4:30 pm
by FCLoretz
NEGE3 wrote:
FCLoretz wrote:by wie het jy gekoop nege3?
By my buurman gekry. As jy belangstel sal ek vir jou sy kontak besonderhede pm.
Oom Koos,

Daai "puppy" van my werk so 40kg se kos 'n maand deur. Kan nie nou nog een aan neem nie. Al wil ek baie graag

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 4:51 pm
by NEGE3
Reg so. Ek weet hulle kan nogal 'n gat in jou begroting vreet maar dit is die moeite werd vir my.

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 4:58 pm
by FCLoretz
EK stem, Mauser is nou gekeur so hy gaan nou gebruik word teel doeleindes. Hy moet nou sy eie kos begin voorsien..

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 5:11 pm
by James Wilson
Mauser is so n lekker naam vir n Boerboel, toe ek dit sien moes ek net van my Mauser ook n foto plaas. Dit is my derde boerboel, en ekis baie gelukkig met hulle.

http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/imagejpg2_zps53341cf0.jpg

http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/imagejpg1_zpsfabdf066.jpg

http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/imagejpg2_zps5271c951.jpg

http://i775.photobucket.com/albums/yy34/jameswilsontt/imagejpg1_zpsbd74e50e.jpg

Hier sit Mauser voor die kantoor se deur. Hy mag nie dieur dag voorentoe kom nie, maar as dit 16:30 slaan, dan sit hy by die ontvangs

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 6:04 pm
by FCLoretz
James, daai is regtig 'n baie mooi boerboel. Dankie vir die deel.

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 8:09 pm
by chrisman
Laat my ook toe om my trots te plaas asb....sy naam Hitler...is nou 92kg........en 7 jaar oud.

http://i1383.photobucket.com/albums/ah317/tcweskus/DSCN0812Small_zpse47a71e5.jpg

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 8:40 pm
by FCLoretz
Baie mooi Chris.

By wie het jy gekoop?

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 9:42 pm
by chrisman
FC.
By niemand bekend nie.
Het sewe jaar terug boerie geoek en die advertensie by my troeterdier winkel gesien en reuntjie gaan kies.
Nie geweet hy gaan so mooi uitkom.

Re: Boerboel

Posted: Tue Jul 22, 2014 9:46 pm
by NEGE3
Pragtige diere wat julle manne het.

Re: Boerboel

Posted: Wed Jul 23, 2014 9:17 am
by Proudprado
chrisman wrote:Laat my ook toe om my trots te plaas asb....sy naam Hitler...is nou 92kg........en 7 jaar oud.
Hy slaap darem seker nie op die bed nie?