Slippers
Vir die wat mag belangstel
Die slippers word hier plaaslik gemaak op bestelling.
Grotes: 3-12
Pryse: R200.00 - R340.00 plus posgelde
Lengte teen enkel op: Soos aangevra.
[img]http://[/img][img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... 01/2-1.jpg[/img]
[img]http://[/img][img width=360 height=480]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... 01/1-3.jpg[/img]
Sal kontak persoon en nommers opsit indien daar belangstelling is
Groetnis
MEERKAT
Leatherwork
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Leatherwork
Taffie
0825686174 of 0826518627 dit s? die eienaar maak die pantoffels self so jy kan seker vra vir n
afwyking op die normale.
0825686174 of 0826518627 dit s? die eienaar maak die pantoffels self so jy kan seker vra vir n
afwyking op die normale.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Leatherwork
Reds
Dankie maat, het hulle reeds gister gekry, kon toe darem die ryp gisteraand aflag.
Mooiloop
Dankie maat, het hulle reeds gister gekry, kon toe darem die ryp gisteraand aflag.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!