Page 2 of 2
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:34 am
by Frederik
Geno, klink vir my as ek sy posts so lees is dit iemand wat net informasie vis.
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:49 am
by pieter van zyl
More mane. Pieter van zyl hier. Regteg jammer oor die naam ma nie ge weet dat di naam an iemand behoord as n beesaguid nie. Die p.a staan vir pieter en andre. Ek sal na werk die naam virander. Se we jammer. Mooi dag.
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:49 am
by Geno
More Pieter,
Dankie vir die verduideliking.
Kom deel jou ondervinding hier. Lyk of jy die jakkalse lekker wurg!
Groete
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:53 am
by Pappabeer
Is jy familie van Piet-Skiet?
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 10:57 am
by pieter van zyl
Nee ma het al van hom ge hoor.daai jakalse is ma op bees plaase wa hul so baie is. Het so 174 op daai plaas laas jaar plat ge maak.
Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 9:41 pm
by Spanner
Pappabeer wrote:Is jy familie van Piet-Skiet?
Pappabeer... bly in jou baan !

Die wind gaan nou-nou weer die knaphuis se deur oopwaai en ons staan onder die wind.

Re: Jaracal op Facebook
Posted: Wed Mar 11, 2015 9:50 pm
by James Wilson
pieter van zyl wrote:Nee ma het al van hom ge hoor.daai jakalse is ma op bees plaase wa hul so baie is. Het so 174 op daai plaas laas jaar plat ge maak.
Klink al te lekker, bertel meer