Dan gaan die skroewe verseker raak maar dit is zero waarborg dat die axis van die rail en die aksie presies gaan oplyn. Hierie is juis die rede dat die BAIE smart en duur aksies reeds met n rail op kom of intgraal id tot die aksie. My advies spandeer die geld en laat hom true of gaan met scope ringe wat inserts het en kan aanpas vir die verskil
Sent from my iPhone using Tapatalk
picatinny vir rsa
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: picatinny vir rsa
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: picatinny vir rsa
Dries, wat behels true?Dries101 wrote:Dan gaan die skroewe verseker raak maar dit is zero waarborg dat die axis van die rail en die aksie presies gaan oplyn. Hierie is juis die rede dat die BAIE smart en duur aksies reeds met n rail op kom of intgraal id tot die aksie. My advies spandeer die geld en laat hom true of gaan met scope ringe wat inserts het en kan aanpas vir die verskil
Sent from my iPhone using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: picatinny vir rsa
Gerrie daai gaan jy vir n ordentlike geweersmit moet vrae. Maar in prinsiep rond hulle die bokant van die aksie oor sodat jy geen ongelykhede van voor na agter gaan he nie en as ek reg onthou gebruik hulle n mandrel wat voor by die aksie indruk sodat daai twee opervlaktes parralel loop. Dis van die stappe wat gedoen word as hulle n rsa blueprint, mens mag net so wel die hele storie doen dan.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery