Page 2 of 3
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Tue Jan 06, 2015 4:15 pm
by Frederik
Sako Mooi dubbel en moerse waterbok daar
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 4:49 pm
by kopskoot
So!
Lyk nie vir my julle kon vir Andrew leer foto's plaas nie
Kom nou Andrew, kom wys bietjie daai mooi gunne!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 4:55 pm
by Sako75
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:14 pm
by 470rigby
Ek belowe more, ek leer vinnig
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:28 pm
by 470rigby
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/imagesCARU3ZCQ_zps5f45959b.jpg
oefenlopie
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:28 pm
by 470rigby
Dit werk!!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:50 pm
by NEGE3
Baie, baie mooi.
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:55 pm
by 470rigby
Almal 303's
Fraser
Rigby side lever
Holland & Holland
Rigby top lever
Purdey
Westley Richards
My jakkals en koedoe gewere
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/2_zps6dc12e0c.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/5_zps02050ab9.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/1_zps7af76f4e.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/6_zps54962a61.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/4_zps5cf4db72.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/3_zps1b190882.jpg
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:57 pm
by kopskoot
Nice Andrew, maar het jy nou weer vergeet hoe om te tik?
Vertel asb, wat hulle is

Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 9:59 pm
by 470rigby
kyk hiebo
ek is soooo trots op myself met hierdie tegnologie goeters!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Wed Jan 07, 2015 10:00 pm
by 470rigby
Geno, dankie vir jou raad!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 6:50 am
by DWB
Mooi man!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 8:33 am
by 470rigby
Nege3, wie is vir jou so mooi??
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 8:42 am
by NEGE3
470rigby wrote:Nege3, wie is vir jou so mooi??
Ai daai roere maak my skoon kort asem. Jy is baie bevooreg om sulke kunswerke te mag besit.
Die oefen lopie is natuurlik ook nie sleg nie.

Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 8:58 am
by Lourens Potgieter
In 'n Magnum van 'n hele ruk terug het Oom Koos Barnard vertel dat hy geskiet het met van Oom Andrew se haelgewere, wil my verbeel dit was swartkruit...daar het hy gepraat van die mooi .303 dubbel wat hy in sy hande gehad het, daar was nie 'n foto in die tydskrif as ek reg onthou nie...was baie nuuskierig, ek neem aan daai een is een van die gewere hier....
Baie dankie vir die deel!! Dis PRAGTIG!!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 9:18 am
by Wouter Roets
Bekakkingswaardig!!!!!!!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 10:00 am
by Johan van Wyk
Iemand moet nou net vir Paris sover kry om die foto's van die swaar artillerie ook op te laai.
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 10:11 am
by Wouter Roets
Johan
Daai foto's waar sy uit die kar uit klim is van n elkelloop en hoort op die diensooreenkomstige draad. Die een waar sy gebukkend agteruit uitklim kan wel hier geplaas word.
Groetnis
Wout
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 10:38 am
by Johan van Wyk
Wouter Roets wrote:Johan
Daai foto's waar sy uit die kar uit klim is van n elkelloop en hoort op die diensooreenkomstige draad. Die een waar sy gebukkend agteruit uitklim kan wel hier geplaas word.
Groetnis
Wout
Ek is deurmekaar. Van wie se enkelloop praat ons nou hier?
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 11:32 am
by 470rigby
Sies Wouter, jy is 'n dirty old man, ek gaan jou boodskap na haar aanstuur, sy is 'n baie goeie vriendin van my vrou.
Sy drink Vrydae skemerkelkies hier by ons, en sy's ongelooflik intelligent, kyk net na die uitdrukking op haar gesig!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Thu Jan 08, 2015 12:47 pm
by Wouter Roets
I am.......Sorry!!!
Andrew moet my asb nou nie se jy was die fotograaf met daai uitklim proses nie!

Skaam jou!
Johan Fokus ou maat. Fokus! Paris!
Groetnis
Wout
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Mon Jan 12, 2015 7:39 am
by 470rigby
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/4bmuzzles_zps50dd9a8d.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/HampH375royal_zps61a1d51d.jpg
http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/rigby470aitken_zps29262a00.jpg
Nog so paar om na te kyk
470 Rigby, 375 H&H Royal en 4 boor
Laasgenoemde twee het ek intussen verkoop
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Mon Jan 12, 2015 7:41 am
by 470rigby
Geno, wat het nou verkeerd geloop?!
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Mon Jan 12, 2015 7:41 am
by 470rigby
'Skuus Geno, daar werk dit toe
Re: 'n Bende vir Dubbels.
Posted: Mon Jan 12, 2015 7:43 am
by Geno
Die blokkies was nie reg nie.
Hulle moet so lyk: [image]foto link
Let op na die "/" se plasing.
Ek het daai 3 gefix