Watter mounts vir my Plankgeweer?

Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Frikjordaan »

Ek soek medium hoogte 25 mm staal ringe om te pas op Warne basisse. Die uitgesnyde dwars groef is die selfde as Picatinny rail.

Is net nie seker of 42 mm voorste lens  teleskoop  medium of lae ringe  gaan nodig h? nie.

Winchester 70 aksie met Light Palma profile loop

Kan iemand raad gee?

Dankie
Frik
Karasberge Namibi
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by erx »

Frik

Dink jy sal met mediums regkom!

Groete
erx
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Lamtjop »

Frik
Ek het warne basis en medium ringe en het n 50mm scope en daars nog so 3mm spasie, so ek dink jy ka met low ringe regkom. Die picantinny rail wat Koos Barnard op sy 243 laat sit het is volgens die artikel van aluminium, nou wil ek weet is die sterk genoeg moet n man nie eerder na staal kyk nie. Of is hulle maar almal van aluminium gemaak.
Groete
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by erx »

Ek praat onder korreksie, maar ek dink almal is van ally en word dan ge anodize in enige kleur.

Groete
erx
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Monrique (SJ) »

Sover ek weet word die Picatinni's van staal gemaak en wanneer jy dit verkies maak die mense dit vir jou van aluminium.

Myne wat Donderdag opkom is van staal.

Groetnis
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Lamtjop »

SJ
Wie het joune gemaak of waar vandaan kom hy? Ek soek een om my 2pc basis te vervang met n 1pc. O ja wat kos dit, as ek mag vra.
Groete tjops
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Monrique (SJ) »

Lamtjop

My Picatinny rail het Pieter (Baboonstalker) hier van die forum  vir my gemaak.  Kontak hom vir pryse? Sal die foto's nog kom opsit op die forum!!!

Groetnis
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Beyers »

User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by baboonstalker »

Hier is jou rail soos hy nou lyk SJ. My konkoksie vir die "gunblue" het mooi gewerk.

[img width=360 height=480]http://i261.photobucket.com/albums/ii62 ... G_2095.jpg[/img]

Ek sal maandag hoor of my koerier hom by jou kan afgooi.

Pieter
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Watter mounts vir my Plankgeweer?

Post by Monrique (SJ) »

Hy lyk sommer spoggerig.  Dankie, ek kan nie wag om die rail te mount nie!!

Die manne met die RSA's gaan jou nou toegooi met bestellings, jy kan maar begin maak!

Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Sun Jun 26, 2011 6:58 pm, edited 1 time in total.
Post Reply