Kom ons ontleed sy kwotasie
Broughton S/S loop - R 5500.00 - R 6000.00
Sny van Kamer en kroon - R 1800.00
Gelamineerde kolf - R 4500.00
RSA Aksie - R 5000.00
Jewell sneller R 3500.00
Piccatini Rail - R 1500.00?
Werk aan geweer bou?
Dit kom uit op R21 800.00 sonder arbeid. Dus lyk die prys nie te sleg vir my, maar die vraag is, sal dit aan al sy behoeftes voldoen, jag en skyfskiet?
Manne ek koop n .308. Help.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Manne ek koop n .308. Help.
Piet ek gaan die geweer vir beide gebruik.
Ek het in tussen die go-ahead vir die maak van die geweer gegee soos gesien bo,net met n 25duim loop.
Ek het ook maar weer besluit op n magesyn in n RSA littleton aksie.
Nou is die lang wag. . . 6 weke dan het ek hom.
Ek het in tussen die go-ahead vir die maak van die geweer gegee soos gesien bo,net met n 25duim loop.
Ek het ook maar weer besluit op n magesyn in n RSA littleton aksie.
Nou is die lang wag. . . 6 weke dan het ek hom.
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Manne ek koop n .308. Help.
Aiai Daais n fout! RSA is nie gemaak om n magisyn te he nie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
rednat
Re: Manne ek koop n .308. Help.
Daar is wel 'n RSA skyfskiet aksie deur Musgrave gemaak as produksieaksie met 'n magasyn -- die Musgrave 2000 as ek reg onthou.
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: Manne ek koop n .308. Help.
O wel. Dan is dit nou maar so. Kom ons hoop maar die oom weet wat hy doen.
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
