Page 2 of 2

Re: .425 Westley Richards - 1937

Posted: Wed Feb 04, 2015 7:52 am
by 470rigby
Julle klient het nou 'n 200m olifantgeweer! Grappie

Die 425 is eintlik 'n baie goeie "all rounder"

Re: .425 Westley Richards - 1937

Posted: Wed Feb 04, 2015 8:07 am
by Ralph Badenhorst
470rigby wrote:Julle klient het nou 'n 200m olifantgeweer! Grappie

Die 425 is eintlik 'n baie goeie "all rounder"
:laugh: Ek moet se dat ek ook nogal gelag het vir die optimistiese express sight.

Dankie manne - sal nog fotos oplaai van ander wapens wat ons hierdie week voltooi!!

Groete

Ralph jr.

Re: .425 Westley Richards - 1937

Posted: Wed Feb 04, 2015 8:19 am
by Finfan
Ralph baie mooi werk.