PMP ProAmm groepering skiet kompetisie

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: PMP ProAmm groepering skiet kompetisie

Post by Fanta300 »

Pieter, ek dink dis maar om die speelveld gelyk te hou. Met 'n knaldemper het jy beslis 'n voordeel maar ek gaan beslis nie my President model Musgrave laat vermink vir 'n knaldemper nie. Selfde rede waarom 'n beperking geplaas word op teleskoop vergroting.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: PMP ProAmm groepering skiet kompetisie

Post by PWV »

Fantie, hierdie rede hou nie vir my heeltmaal water nie. Dan moet hulle gewere ook standaardiseer deur, bv. net een soort kaliber toe te laat, want sekere koele word meer deur windvlae geaffekteer as ander (al is dit die groep wat tel en nie kolskote nie).
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: PMP ProAmm groepering skiet kompetisie

Post by Fanta300 »

Die verskillende kalibers kompeteer ook onderling teen mekaar
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: PMP ProAmm groepering skiet kompetisie

Post by ruaanb »

Lyk vir my die 308 se recoil is te veel om te hanteer sonder 'n demper.
Post Reply