Re: Bass op Vlieg
Posted: Tue Mar 29, 2016 11:09 am
Ok so ek het lekker gevang, ongelukkig net 2 "selfies" kon neem want ek was alleen gewees.
Al die bass was op swart en rooi popper gevang, ek het in die 3 dae seker so 18 bass gevang.
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_5007_zpsayueetmc.jpg
http://i1336.photobucket.com/albums/o650/Rooster1089/IMG_5011_zps1o3dxyak.jpg