Nuwe aansluitings
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nuwe aansluitings
Fisher
Baie welkom by die Jaracal gesin, geniet dit, das n fees.
Groetnis

-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Nuwe aansluitings
Pvdw, die reviere hier rond is nou n gemors. Die vliegstokkie word nou maar gebruik hier in die damme, net so om die stof af te skud en die ergste lus te blus.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
KK dis darm goed om te sien jy swaai ook die 9vt grafiette 
Kom vis saam my as ek weer Sterkfontein toe gaan vir geelvis, dan kom vis ek by jou as dir rivire na die winter beter lyk
Peet

Work to live, don"t live to work
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Ferdie
Baie welkom op die forum en geniet dit gate uit!
Manne ek karring nou al baie lank aan Ferdie om betrokke te raak by ons forum. Hy is een van die eienaars van Fishers & Shooter's, n geweer en hengel winkel in Lichtenburg. Ou Ferdie het elke keer nog net die ekstra myl vir my gestap met my soeke na eksotiese en snaakse dinge wat ek benodig in die geweerwereld en soos julle almal weet dit is nie maklik in ons huidige omstandighede om te kry waarna jy soek nie. Hy is ook een van ons wat so bietjie oplet in die klas!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
apie08
Re: Nuwe aansluitings
hallo almal,
is ook al 'n rukkie hier, maar nooit besef ek moet myself voorstel nie! eks 'n stadsjapie uit pretoria uit, het gatvol geraak vir die stad, toe koop ek maar vir my 'n roer, doen 'n beroepsjag kurses en word 'n lid van die Bushveld Conservation Bureau, nou skiet ek lekker baie en geniet dit gate uit! ook onlangs begin herlaai, so ek waardeer die info wat hier beskikbaar is!
groete

Visserr
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Mar 21, 2011 5:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dag kerels,
Jaracal is nog n lid ryker. My Naam is Ruan Visser uit Pretoria. Sal maar se ek is n per geleentheids jagter maar tog het die gogga nou goed gebyt. Ek sal ook een van die dae deel wees van die Majoeba ketie Klan en sien uit na al die kennis op hierdie blog.

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe aansluitings
hallo almal
pitsmit hier van uitenhage in die ooskaap. sien uit om opinies te deel en ontvang. puik forum.
groete
pitsmit

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag aan almal aan daai kant van die comper screens!
Ek is OOK een van daai skuldiges wat maande terug al aan gesluit en net van almal af inligting verniet getap het (ek dink ek voel nou bietjie skuldig).
Ek het darem al die voor reg gehad om Mnr Freek te ontmoet en n aandjie in sy bosvark hide te spandeer (al was dit in die reen en net na n operasietjie!) Dankie elk geval Freek! Het elk geval nie verwag om so monster vlakvark in die aan dte skiet nie!
Anyway, eh heet Pierre van der Merwe, bestuur n vakansie oord en wildsplaas tussen Warmbad en Nylstroom in Limpopo. Was 11 jaar n veld gids in verkeie plekke en het ook my PH kwalifikasie deur Dave Sutherland, net spyt ek kom nooit by die PH werk uit nie!!!
Anyway weereens, sien uit om almal nou beter te leer ken!
Groete
Pierre
P.S (Freek, die ouns wat see toe gaan maak my jaloers, kan ons nie kyk om ietsie in die bosveld te reel nie?)

Life's a journey, enjoy the ride!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Geno
Dis meer eintlik n vakansie oord, die plaas deel kom maar tweede - Thaba Monate Game Lodge.
Dis meer eintlik n vakansie oord, die plaas deel kom maar tweede - Thaba Monate Game Lodge.
Life's a journey, enjoy the ride!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe aansluitings
Dag Pierre,
Lekker om weer van jou te hoor. Hier is nou al 'n lekker span manne op JARACAL van die Transvaal en Noord Transvaal. Jou voorstel klink goed, daai klomp visvangers maak my so lus dis eintlik hartseer dat mens so iets moet mis.

Daai klink na 'n plan wat kan werk. Wat het jy in gedagte? PM laat ons gesels en sien wat gedoen kan word...kan ons nie kyk om ietsie in die bosveld te reel nie?
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ambessa
Re: Nuwe aansluitings
Hallo almal
Die nuutste aansluiting roux cf het die totaal op 986 te staan gebring.
Nog net 'n paar aansluitings en die forum breek deur die 1000 kerf...

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Nuwe aansluitings
Wonder nou so by myself of oom Taffie die stukkie raakgelees hetAmbessa wrote: Hallo almal
Die nuutste aansluiting roux cf het die totaal op 986 te staan gebring.
Nog net 'n paar aansluitings en die forum breek deur die 1000 kerf...
Ambessa
Manne ek voorspel ons slat dai 1000 merk voor die jagseisoen "amptelik" oopmaak 1 Mei !!
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Sou iemand nie die STEM gesing het as daar 1000 lede is nie?
Ek kan nie so lekker onthou nie,maar verbeel my so.
Ek dink Ponkie of Stefan weet iets van dit,vertel ons n bietjie meer asb.
Boertjie

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Boertjie,
sover ek kan onthou was dit as ons 1000 lede was voor einde laas jaar of so iets??
Ps. het jy al reggekom met daai Thor sneller?
Groete
JP.
sover ek kan onthou was dit as ons 1000 lede was voor einde laas jaar of so iets??
Ps. het jy al reggekom met daai Thor sneller?
Groete
JP.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
JPS
Ja dankie ek het reg gekom met sneller en hy werk sommer mooi.
Ek dink amper die datum was toe uitgestel,kan nie onthou tot wanneer.Weet jy dalk wie en waar dit sou gesing word?Dit sal darem seker op die forum kom?

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Nuwe aansluitings
Boertjie!Boertjie wrote: Sou iemand nie die STEM gesing het as daar 1000 lede is nie?
Ek kan nie so lekker onthou nie,maar verbeel my so.
Ek dink Ponkie of Stefan weet iets van dit,vertel ons n bietjie meer asb.
Haikona, daai was nie eke nie! haha!
Dink ek is nog bietjie te jonk om die stem te gesing het! Was dan maar eers in 1991 gebore! Haha!
Groetnis
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Ponkie
Nee nie jy nie,weet jy nie wie het gese dan sing hy die stem nie?
Wonder net

- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
hallo almal! my naam is Charl, van die Prieska distrik in die Noord-kaap. baie lief vir jag, as die tyd dit toelaat
ek help ook my bure en vriende met ongedierte beheer, verliese bly maar groot, maar ons baklei darem terug 
Laat jou roer die praatwerk doen!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Charl
Baie welkom hier en geniet dit terdee!
Groetnis
Wouter
Baie welkom hier en geniet dit terdee!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Henk
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Mar 22, 2011 10:23 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand manne.
Ek leer ook al n ruk lank op die forum, maar stel nou eers bekend: Henk le Roux, Beaufort -Wes. Ek jag maar so op ons eie grond en help so af en toe die bure ook uit. Vind nou eers uit hoe dom ek was met die jakkies....
Dankie vir baie goeie forum!

Skiet naby....skiet raak !!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
JPS
Sal maar ander song moet gooi op St Nowhere. Enige voorstelle?
.............ja, dankie en sien sommer dat jy mooi kan onthou! Boertjie het nou weer vo?ltjie hoor fluit maar kan nie die ding raaksien nie.sover ek kan onthou was dit as ons 1000 lede was voor einde laas jaar of so iets??
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe aansluitings
Sir Taf,
Gooi sommer "My Kreet".
:-)
Groete
JP
Gooi sommer "My Kreet".
:-)
Groete
JP
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Taffie
Ek hoor hier in die dorp word nou gesing MAMMA EK WIL N MAN HE.
EK weet nie hoekom nie,maar dit het darem seker niks met jou te doen nie?