Arnold.
Het hulle nie op n tyd 7mmTombie geskiet nie?
Jy kry glo klomp skote uit hom uit!
Aksies: Howa 1500 of Rem 700
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
bruno
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
Indien die Gwaza oorweeg word teen R15 000, wonder ek of mens nie moontlik na Bat/Stiller/Borden aksies kan kyk nie...hulle is op die 6mmbr webwerf en dit lyk of die koste om en by tussen $900 en 1500 kan wees. mnr Fraser het nou die dag vermeld dat die "custom" aksies(Stiller as ek reg onthou) meer beskikbaar in RSA is...wonder wat hulle sal kos...? Veral as paar manne bestel...?
-
DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
Ludwig en ander
Die Gwaza is inderdaad een van die voortreflikste aksies ooit gebou, maar as ek reg onthou was daar net 54 gebou, dit onder andere bring mee dat die prys so buitensporig is. Ek het een,nommer 39, en sedert ek hom in 2004 gekoop het vir die bou van 'n merk 1 Tombe het daar heelwat oorsese aksies plaaslik beskikbaar geraak. In my beskeie opinie is die Gwaza nog steeds net so goed soos enige iets anders, en beter as baie, maar 'n Bat, Stiller en ander aksie wat BESKIKBAAR is teen 'n redelike prys sal tans 'n beter koop wees, siende ek nie kan sien dat dit swakker kwaliteit is nie.
Ja, die Merk 2 Tombe was gebruik in die spanskiet in 2005 in Bloemfontein, en het inderdaad gesorg dat SA die spanskiet gewen het. Die Merk1 was die oorspronklike ontwerp, ballisties baie naa aan 'n "improved" 7x57, alhoewel dit nie 'n Ackley 7x57 is nie. Die "benchmark" lading in hom is 'n 168gr punt, 49.5 tot 50.5 S365 @ 2850 -2900 fps.
Die Merk 2 is die opvolger, basies dupliseer dit ballisties die .284 Winchester, en is bietjie beter as 'n .280 Remington, weereens is dit nie 'n Ackley .280 nie, alhoewel gebasseer op die 30-06 dop. Die gewilde lading is 'n 168gr met 51.5 - 52.5 S365 @ 2950 tot 3000 fps, of S385 55-56.5 gr teen ongeveer selfde spoed. Die ander voordeel van die Merk 2 is dat die 175/180gr 7mm punte kompeterend geskiet kan word teen 2800 tot 2900 fps.
Die merk 1 Tombe is baie lig (relatief, onder kompetisie omstandighede) op 'n loop, circa 3000 skote, die Merk 2 behoort 'n kort koppie agter te wees, maar beslis beter as 2000 skote, toe te skryf aan dop ontwerp.
Die .284 Winchester is 'n 1600 tot 2000 skoot (weereens kompetisie omstandighede) dop, in my eie ondervinding heelwat swaarder as 'n Tombe, alhoewel ek hom vergelyk het met 'n Merk1, wat nie appels met appels is nie.
Die 7mm WSM en variante is swaar op 'n loop, in kompetisie applikasie. Lees gerus die bydraes op 6mmBR van die indivuduele wenner van die 2009 F-klas Wereldkampioenskappe in Engeland, hy verduidelik baie mooi dat 800 akkurate, kompeterende skote omtrent die beste is wat jy kry. Die enigste rede hoekom hy gebruik is is omdat hy die 180gr Berger teen 3000fps kan skiet, en selfs bietjie vinniger.
Ek dog ek haak maar net bietjie aan by die gesprek.
Dawie

- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
BRUNO
Raynnie
Brei bietjie uit wat is standaard drukvlakke en teen watse druk werk die Edge ? Sover ek kan aflei is dit op die Ultramag dop gebaseer so die druk kan tog nie meer wees nie?Maar die .338 Edge is NIE n standaard kaliber NIE. Die drukvlakke hardloop geweldig hoog om mee te begin
Raynnie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
Ek het so 3-4 weke gelede met Oom Chris gepraat en hy het aangdui ons kan na R20000.00 Kyk per aksie as hy genoeg bestellings kry om te laat maak. Wat het van Mkonto se aksies geword?
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Aksies: Howa 1500 of Rem 700
Ludwig
Het jy al mooi gekyk na die rondte? Is 'n kort aksie magesyn voldoende? Gaan jy daai swaar 7mm koeels nie dalk verder uit wil seat nie?
Ek dink nou maar hardop, vir 'n enkelskoot maak dit nie so seer saak nie behalwe dat jy dalk gaan sukkel om 'n gelaaide rondte te eject?
Groetnis
A