Page 2 of 2

Re: Jag plase met te min wild!

Posted: Wed Jun 25, 2014 4:19 pm
by Petrie303
Party mense kan mar nie jag...

Het mense verwys na 'n plaas waar ek elke jar jag, hul was 'n groep van 4 en kon net een rooibok skiet. Kla toe by my dat die plaas nie bokke het nie....

Ek en 3 ander jagters (Wat ok gereeld daar jag) gaan jag toe daar en na 2 dae is die koelkamer vol geskiet en dit was op volmaan...

Re: Jag plase met te min wild!

Posted: Wed Jun 25, 2014 4:32 pm
by Carl
Petrie303 wrote: Ek en 3 ander jagters (Wat ok gereeld daar jag) gaan jag toe daar en na 2 dae is die koelkamer vol geskiet en dit was op volmaan...
https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQ7bNPVAXlLWXBjO0TbYlvFF1hpC-RHs8AimH67pwql7qGV0FXW
>:D