jakkals met .22

User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: jakkals met .22

Post by pieter h »

Skiet met 243 Sako wat oor die 40 jr oud is.By my pa gekry en wil met niks anders skiet nie. Nog steeds foutloos.
User avatar
arno65
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue Sep 24, 2013 9:01 pm

Re: jakkals met .22

Post by arno65 »

mac ek het ongelukkig klaar Hornady 130 gr punte gekoop ,my volgende herlaai slag sal ek daardie 110gr punte probeer.

Dit n is n baie fancy roer daardie,en al hoe meer ouens se die .243 is n beter opsie ,maar die probleem is dat die .243 te naby aan my .270 is.Daardie trajek informasie is nogals interesant.Mens kan amper op enige afstand reguit op die jakkals mik .Ek kry nerens stingers in durban te koop nie,maar a ander skuifskiet oom het vir my sy mees akuraatste .22 patrone aangeraai waarmee hy kompentisie skiet,en ek het na n lang gesoek van dit in die hande gekry.
Lapua sk.Hy het die standard velocity aangeraai ,maar ek wil met dit jag ,so toe kry ek maar die high velocity.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 brno
.270 brno
.308 musgrave
.22 star pistol
Post Reply