Vervanging vir CCI 200 primers

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Louis Kriel »

PMP het hulle foute maar hulle primers is nie een daarvan nie. Soos ek verstaan is pmp nie so warm soos fed 215 of wlrm nie, maar warmer as cci 200 en wlr. Gebruik pmp al baie jare vir 303 en dirtyoldsix.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Killzone »

Baie dankie Louis.
User avatar
Killzone
Hero Member
Hero Member
Posts: 646
Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Killzone »

Baie dankie Louis. Ek sal hulle probeer.
Stephan van Eeden
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Stephan van Eeden »

Kon net CCI 250 kry vandag, sal ladings maar aanpas.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Fritz »

Stephan van Eeden wrote:Kon net CCI 250 kry vandag, sal ladings maar aanpas.
Hi Stephan, ek ken nie jou ladings nie, maar ek skiet eerder met enige ander standaard slagdop voor ek oorbeweeg na die magnum tipe net omdat ek nie van die CCI handelsnaam wil afwyk nie.
Stephan van Eeden
Full Member
Full Member
Posts: 168
Joined: Tue Apr 22, 2014 3:57 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Stephan van Eeden »

Nee man ek kon nie ander kry, het al van 'n paar manne Gelees wat se die .243 like 'n magnum primer.
Ek het al voorheen die 200 en 250 in my 30.06 vergelyk mrt barnes tsx. Daar was nie n groot verskil nie.

So ek gaan dit maar 'n go gee.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Vervanging vir CCI 200 primers

Post by Fritz »

OK Shap! Pas net jou ladings aan.
Post Reply