Vra hulp met baie!!!!

grumpy

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by grumpy »

Fanie, ek sal enige tyd jou seun wees. Ek is die enigste kind en het groot geword sonder n pa. Moes my pad deur die lewe baklei en het baie lesse geleer.

Ek maak net n grap met jou. Alles bo is waar maar ek glo as jy nie werk vir iets en weet dit kos alles geld dan trek mense dit net deur hulle agter stewe. Ek kan darem eerlik se alles wat ek het, het ek hard voor gewerk. Daar was nie geld nie en dan leer jy en werk net harder as ander want jy het drome wat jy wil vervul. Partykeer word jy vertrap deur goedheid , maar dan staan jy weer op, stof jou af en gaan weer aan.

Ek is al sleg ingedoen maar steeds het die HERE my voorsien van alles wat ek nodig gehad het.

Gebruik jou goeters want jy het hard gewerk daarvoor en verdien alles wat jy het. Jy is geseend en nou moet jy die vrugte pluk van wat jy gewerk het.

Groot groete en geniet alles.

Johann
klein k

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by klein k »

Johann

Dis waar wat jy se!!!!    Sommige van ons werk lang ure om dit wat ons het te geniet.

Daarom pas ons dit op en gebruik dit op die regte manrier!  Indien jy nie weet hoe nie
probeer jy uitvind!! 
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by fanie17 »

grumpy
Maak met my kontak
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by Monrique (SJ) »

Johann

Daai wat jy se van, werk vir jou eie goed dan pas jy dit goed op want jy weet waar dit vandaan kom.  Ek se nie as mense  iets kry, trek jy dit deur jou gat, maar baie doen dit wel. Altans sommiges wat ek ken. Ek sukkel ook maar partykeer, maar ons kom darem ook daardeur,mens moet net soms opofferings maak.

Groetnis
SJ
Last edited by Monrique (SJ) on Thu Feb 10, 2011 9:23 pm, edited 1 time in total.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by James Wilson »

klei k, ek het die naweek n jakals kursus bygewoon in jou geweste, en daar by Danie243 gebly, ek dink tussen Danie en die mede lede van daai klub gaan jy defnitief reg kom. party keer is video's en boekke net nie genoeg nie en dan moet iemand langs jou staan en vir jou eerste hands wys.  ek vra mooi noem tog vir ons die 9 kalibers. kalibers is altyd n lekker onderwerp.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by James Wilson »

lekker :). daai is n lekker groepering.die 7mm  Tompson i ook nie alle daags nie. hier is baie mense wat jou baie kan leer oor herlaai, meer as ek. maar ek sal tog se dat die laaste wapen wat jy moet herlaai is die 9mm pistool. kry eers die ander onder knie dan gaan jou oor na die 9mm. meeste herlaai ongelukke gebeur met handwapens en dan seker vinigge kalibers soos die 22-250 omdat die manne die 22-250 te warm wil laai. hy is klaar warm genoeg. as ek jy was begin ek by die 308 of 270. daar is baie manne wat vir hulle herlaai so info gaan oorvloedig wees.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by James Wilson »

klein k, ek sien jou laaste boodskap hierhet weggeraak???  een van die mods sal moet kyk wat gaan aan, hier is n jakals tussen die skape!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
klein k

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by klein k »

Gelukkig het jy kans gehad om dit te lees! 

Die 308 skiet baie lekker!  Maar ek sal nou moet leer herlaai want my voorraad is amper klaar!

Die 2 Thompson is baie mooi  en gebruik dit by Sportskiet.

Die scopes op die wapens is net bietjie sleg maar sal met die tyd meeste vervang!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by JACQUES BOTHA »

KLEINKAT
OOM JACQUES SAL JOU KOM HELP , WILLEM HET NET GESE HY KOM SAAM OM ORDELIKHEID TE HANDHAAF.
EK SAL JOU AL DIE BASICS KAN VERTEL EN OOK VAN NEUSKRAP DINGE VERTEL.
HOU ALTYD BY DIE REEL--DIE DOEL HEILIG DIE MIDDELOF PROSES..
AS JY EEN GAT OP 200M WIL SKIET DAN GAAN JY ALLES PRESIES DOEN EN VAN 100 DOPPE GAAN JY DALK NET 25 GEBRUIK...
MAAR JY KAN OOK AL 100 GEBRUIK  EN HULLE IN BASIES 3 BATCHES VERDEEL BV..
MAAR MET DIE 308 EN DIE KRUPPEL2 50 WEET EK VAN HULLE IS MAKLIKE OMGEWINGSVRIENDELIKE HERLAAIERS.
EK SAL JOU REGTE PAD VERDUIDELIK EN DAN VERTEL DAT EK OOK SOMS KORTPAAIE VAT MAAR DIT WERK VIR MY EN DALK NIE VIR IEMAND ANDERS NIE.
ONS GESELS WEER
JB
Shoot straight and tell the truth!
grumpy

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by grumpy »

Fanie

Ek het vir jou epos gestuur.

My kontak details:
armour1@live.co.za
0721044110
klein k

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by klein k »

JB

Dankie,  sal julle 2 eers los om daarna te kyk en dan sal ek kom sien wat
julle my kan leer. 

Sien jy hou nie van die 222 50  nie.  Moenie so wees nie!!!!
Dis n mooi yster daai!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by James Wilson »

Jacques, kan fynbrag, hy het self n kruppel 2 50
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
klein k

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by klein k »

Dankie vir daardie inligting Jagbehep.

Hy is bietjie swaarder as die 308 maar sal hom op die teiken kan hou as ek moet!!!!
Sien probeer sover moontlik sonder ondersteuning skiet!  Moet net nog so bietjie
tyd in die gym insit!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Vra hulp met baie!!!!

Post by James Wilson »

moenie oor dit bekommerd wees nie. die 22-250 word meeste van die tyd vir ongedierte en oes werk gebruik, maw die 22-250 word meeste van die tyd geskiet uit een of ander soort "rest".
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply