MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

Willouw van Niekerk wrote:Ek het nou sopas die deposito betaal Cassie.
laat weet maar wanneer jy ontvang
regso maat
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW
16: Willow
17; jaco van wyk -deposito betaal
HOU HOM DAAI DIKTE
pieter nel
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed May 28, 2014 1:21 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by pieter nel »

Hi Cassie Pieter Nel hier het nou deposito betaal vir kursus op Middelpos verwysing Pieter Nel
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

pieter nel wrote:Hi Cassie Pieter Nel hier het nou deposito betaal vir kursus op Middelpos verwysing Pieter Nel
het gekry, dankie Pieter.
wie is jy op die lys? is jou naam daar?
HOU HOM DAAI DIKTE
pieter nel
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed May 28, 2014 1:21 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by pieter nel »

Hi Cassie my naam is nie op die lys
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

ok, maar nou is ons vol! dankie pieter
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Slang
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW
16: Willow
17; jaco van wyk -deposito betaal
18: Pieter Nel -deposito betaal
HOU HOM DAAI DIKTE
pieter nel
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed May 28, 2014 1:21 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by pieter nel »

Dankie Cassie net betyds, sal weer paat.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Boskamper »

More Cassie, Laat weet asseblief as jy n kanselasie het, ek stel nog belang.
Sal baie bly wees.
Dankie
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
slang
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by slang »

Cassie, haal my maar af, my dinge gaan nie werk nie, baie jammer en vies dat ek moet uitmis.

Jannie
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Boskamper »

Cassie
Hoe lyk dit ?????
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

dis reg maat, jys in
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Boskamper
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW
16: Willow
17; jaco van wyk -deposito betaal
18: Pieter Nel -deposito betaal


_________________
HOU HOM DAAI DIKTE
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Boskamper »

Dankie, Cassie,
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 696
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Jaco vdW »

1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Jakkie
10:Boskamper
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW - deposito betaal
16: Willow
17; jaco van wyk -deposito betaal
18: Pieter Nel -deposito betaal
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

dankie jaco!
HOU HOM DAAI DIKTE
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Jakkie 321 »

Cassie ek moet ongelukkig ontrek aangesien ek die kursus nie kan bywoon nie.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by hebron »

Cassie ek sien daar het 2 man onttrek; is daar nou weer plek? Indien daar is kan jy Pieter Le Roux bysit (baboonstalker); het nog vanmore met hom gepraat en hy wil baie graag kom.
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

hebron, daar is ongelukkig iemand wat al lank al aan my sit. ons is klaar tjok en blok!
ek sal een van die dae weer als update.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Pappabeer »

Cassie, is daar iets wat ek kan bring of doen om met die reëlings te help. Ek is redelik ledig tans, so hou my maar op hoogte.

Jaco kom in.

Kan jy nie n bottel wyn of 18 organize vir die samekoms nie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by hebron »

Dankie Cassie; laat weet as daar opening kom, Pieter sal in n tent ook slaap as verblyf n kwessie is.
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Boskamper »

Hebron, ek sal terugstaan, finansies knyp so bietjie en ek het nou n groot mashien gebou om saagsels te maak wat my geld geeet het, en hy is nog nie in produksie nie, ek behoort dit te maak, maar om veilig te speel sal ek eerder nou terugstaan, en as daar op 99 iemand anders onttrek en ek is reg, dan val ek in.
Dankie
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 696
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by Jaco vdW »

Ek sal so maak!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by cassie_calvinia »

baboon stalker is in
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS BESPREKINGS

Post by baboonstalker »

BAIE DANKIE Cassie en Willem,
Ek sal die bewys aanstuur sodra ek hom gemaak het.
Pieter
Post Reply