Dis te nat om te sny. Ek oorweeg om 'n skool graskarpe of trop waterbuffels te kry om te help!Capt. Oblivious wrote:Pasop dat sy nie weg raak daar in jou gras nie
Optel van jakkalse
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Optel van jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Optel van jakkalse
Nee Geno, jy moet beter lieg en sê dis deel van opleiding. Sy moet gewoond raak om jakkkalse in laaaaannnnngggg gras en bosse te soekGeno wrote:Dis te nat om te sny. Ek oorweeg om 'n skool graskarpe of trop waterbuffels te kry om te help!Capt. Oblivious wrote:Pasop dat sy nie weg raak daar in jou gras nie

