EKS KLAAR MET KFC!!!

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by ROBBIE1 »

Nous ek bly dis nie net ekke nie!

Ek smaak daai foto Petrie, dis mos soos dit lyk, van die SAPD tot in Kfc, mooi man!

Ekt ook altyd daai zinger wings gekoop, lekker en mens kan dit eet terwyl jy bestuur, maar ek sal maar eerder in die toekoms n skaftien pak as ek padvat, my mind is opgemaak, ek eet nie weer kfc nie!

Ek het gister n klagte ingesitmop hulle website, sien nou hiers n email dat n kliente diens persoon my sal kontak, ek wag vir daai een!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by vriell »

Volgens statistieke waar verskeie "kits"kossoorte getoets was en gevind dat KFC die mees ongesonde kossoort van almal was.

Nando's koop ek nooit weer nie.Meeste van die tyd is dit gaar hoender van die vorige dag wat net weer warm gemaak is en in 'n sous gedruk is ( altans so proe dit vir my ) en weer op die griller gebraai word as "vars" hoender.

Henning.dalk kan jy vir my sê of dit waar is maar ek het gehoor dat KFC nie in olie gaargemaak word nie maar wel in een of ander VET ( blokke vet )
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by henning »

vriell wrote:Volgens statistieke waar verskeie "kits"kossoorte getoets was en gevind dat KFC die mees ongesonde kossoort van almal was.

Vriell, KFC se hoender word in "vegetable fat" gekook omdat dit smaakloos is en beinvloed nie die smaak van van hul speserye.
Ja die "vegetable fat" kom in groot blokke wat smelt wanneer dit verhit word.

Net vir interesantheid, die hoender word in n stoom pot gekook vir 12 minute.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Frikkiedbr »

henning wrote:

Kom nou Henning kom uit met daai resep asseblief??
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by WILLEBEES »

Mag ek NOOIT so honger word nie....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Alwin »

Ja, klink bekend. My wederhelf het juis voedselvergiftiging opgedoen, toe sy ons 2de verwag het... Maar dit was met 'n wolwerke hoendertoebroodjie. Ja, ek weet, maar leer nou 'n swanger vrou om oordeelkundig te eet...

Ons plaaslike tak van kol Saunders se handelsmerk, word deur 'n beskaafde persoon bestuur. Hy skiet saam met ons, en ons jagtersvereniging-hempies het sy embleem agterop, want hy het dit geborg. Ons ondersteun hom graag en het nog nie klagtes gehad nie. Indien nodig, weet ons waar om te kla.

Goeie bestuur wys. Maar as die bestuur aan agterblyers oorgelaat word, dan bly diens en kwaliteit ook agter...
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Carl »

Nou nie KFC maar van toepassing op die restaurant bedryf en weg neem etes. 'n Pel van my het so maag ding opgedoen hier in Rtb by 'n plek. Hy was bitterlik siek. Hy laat toe dat sy kollegas ordentlik toetse doen. Die resultaat:
Str0nt in kos, maw iemand het nie hulle hande gewas nie. Dit kan op enige plek gebeur en ook weens sabotasie (ietsie uit die ou dae).

Ek was nou 2 weke in Thailand en het nie eens eenkeer 'n verdwaalde poep gehad nie. Kos baie vars en higienies en die chillie maak die res van die kieme dood :-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by ROBBIE1 »

Mens moet dit eintlik doen Carl. Kyk hoe staan en krap ons luise, in die neusgate en wiemweet waar nog, ag nee, nounraak ek sommer siek vir enige plek wat take aways maak!!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Carl »

Robbie, my pel het sy maag of sal ek sê stoelgang laat ondersoek nie die restaurant nie. Dit is te laat om te ondersoek deur die pateloë, jy het klaar 1.11.1 geëet. Hy was vir 2 weke hond siek.

As 'n reel eet ek maar by die huis. Ek kan 99% van die kos in SA beter en lekkerder en skoner maak.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne ek het nou sommer so naar gevoel aan my.......ek en vroulief was so vrek siek van Miracle Whip, ons het beide met verkoue gesit en neuse was toe.Die item is gekoop by Menlyn se Hyper.Toe ons nou oor ons siek is het ons nognie besef is daai miracle whip nie en maak die dink toe oop toe weet ek sommer......van daar af bly ek so ver van daai goed af as moontlik.Kfc maak my siek agv die olierigheid en my sensitiewe maak vat dit oor algemeen nie goed nie.Laas week vir vroulief gese ek kla met die goed.Deesdae se lewe in die stad is dit so gejaag en nie altyd tyd vir kos maak nie dan is dit mos maklik ma na die storie dink ek ek bly eder bietjie honger
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Hein M. »

375fanatic wrote:Ek eet uit beginsel nie mac donalds nie,ook nie Pepsi , citroen ,renualt . Ek het ook nie Pepsi in my winkels verkoop nie

Hulle was nou om te booikot Dan kom hulle terug en wil net mark aandeel he se mo#r

++>: Stem saam pel. Daardie nasmaak winde wat jy opbreek na Macdonnalds, die flou smaak v Pepsi en die onvermoë van die Franse om karre / gewere te maak is legendaries ::)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by mariusr »

Manne julle het my nou skoon naar! :o Laat my nou dink wat ek gelees het van 2de wereld oorlog as van Hitler se SS manne gaan uit eet het is daar op baie van die ouens se kos gepiepie en gebollie! Ek eet sommer nooit weer uit nie?
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Dweetster »

Don't be a chicken, eat more beef.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Geno »

Frikkiedbr wrote:Kom nou Henning kom uit met daai resep asseblief??
1 whole chicken, cut into pieces
3 beaten eggs
4 tablespoons oil

For the coating

2 cups flour
4 teaspoons paprika
2 1/2 teaspoons salt
1 teaspoon pepper
1 teaspoon poultry seasoning
1 teaspoon thyme
1 teaspoon oregano
1 teaspoon tarragon
1/2 teaspoon garlic salt
1/2 teaspoon onion salt
1/2 teaspoon celery salt

Directions:

1
Sift together all the coating ingredients and place in a clean plastic bag.
Coat each chicken piece first with the beaten egg, then with the flour mixture in the bag.
Make sure you coat each piece completely with the flour.
2
Heat the oil in a skillet.
Brown the chicken in oil slowly, uncovered.
Once browned, cover the skillet and keeping frying on a very gentle heat until the chicken is fully cooked.
Place on paper towels to drain out the excess oil
Goed, beter, 6millimeter!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by FCLoretz »

Dweetster wrote:Don't be a chicken, eat more beef.
hoender is in elk geval mos groente. So julle word siek van te veel groente eet.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by henning »

Geno wrote:
Frikkiedbr wrote:Kom nou Henning kom uit met daai resep asseblief??
1 whole chicken, cut into pieces
3 beaten eggs
4 tablespoons oil

For the coating

2 cups flour
4 teaspoons paprika
2 1/2 teaspoons salt
1 teaspoon pepper
1 teaspoon poultry seasoning
1 teaspoon thyme
1 teaspoon oregano
1 teaspoon tarragon
1/2 teaspoon garlic salt
1/2 teaspoon onion salt
1/2 teaspoon celery salt

Directions:

1
Sift together all the coating ingredients and place in a clean plastic bag.
Coat each chicken piece first with the beaten egg, then with the flour mixture in the bag.
Make sure you coat each piece completely with the flour.
2
Heat the oil in a skillet.
Brown the chicken in oil slowly, uncovered.
Once browned, cover the skillet and keeping frying on a very gentle heat until the chicken is fully cooked.
Place on paper towels to drain out the excess oil
Kyk nou Geno, dit lyk of jy nie so ver verkeerd kan wees nie maar, die KFC speserye word reeds vermeng vanaf America ingevoer.

Groete
Henning
Last edited by henning on Wed Apr 02, 2014 8:26 am, edited 1 time in total.
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by 375fanatic »

JZ en Malema kom by mac Donalds JZ se Julius you can order anything on the menu that you can spell

Julius se vir JZ "then we better go to KFC"
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by vriell »

henning wrote:
vriell wrote:Volgens statistieke waar verskeie "kits"kossoorte getoets was en gevind dat KFC die mees ongesonde kossoort van almal was.

Nando's koop ek nooit weer nie.Meeste van die tyd is dit gaar hoender van die vorige dag wat net weer warm gemaak is en in 'n sous gedruk is ( altans so proe dit vir my ) en weer op die griller gebraai word as "vars" hoender.

Henning.dalk kan jy vir my sê of dit waar is maar ek het gehoor dat KFC nie in olie gaargemaak word nie maar wel in een of ander VET ( blokke vet )
Vriell, KFC se hoender word in "vegetable fat" gekook omdat dit smaakloos is en beinvloed nie die smaak van van hul speserye.
Ja die "vegetable fat" kom in groot blokke wat smelt wanneer dit verhit word.

Net vir interesantheid, die hoender word in n stoom pot gekook vir 12 minute.

Groete
Henning
Dankie Henning...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
leonstrauss
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Jun 09, 2014 4:17 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by leonstrauss »

Do the Funky Chicken!!! ++>:
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by RUPERT »

As kind was ek mal oor KFC. Maar nou kan jy gaan waar jy wil die goed is of rou of so deurtrek met die olie jy kan dit nie in jou lyf kry nie.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by henning »

RUPERT wrote:As kind was ek mal oor KFC. Maar nou kan jy gaan waar jy wil die goed is of rou of so deurtrek met die olie jy kan dit nie in jou lyf kry nie.
KFC se bestuur het verander en met dit het die gehalte beheer gegaan, nuwe SA.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Rappie »

henning wrote: KFC se regulasies is so flippen streng dat ek kan nie verstaan hoe die bostaande klagtes voortspruit nie. Dit bepaal tot die temperatuur waar teen jy jou kos moet ontvang, en ons was gereeld getoets.
Daar het n toets beampte by ons kos kom koop en die warm kos moes ten minste 60 grade Celsius wees en die koue kos onder 4 grade Celsius,
Die hoender moes ten minste 10 minutes in die warm oond le, sodat die oortollige olie kan dreineer.

Henning
Die toets beampte se pigmentasie het ook waarskynlik verander vandat jy daar weg is Henning. :)
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by johans »

dis nou wel so bietjie van die punt af maar ek ken n oom wat al sy grond verkoop het en 1 kfc gekoop het jare terug,vandag het hy 17 van hulle,hy se 1 kfc maak meer geld as al sy grond
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by ROBBIE1 »

Johan good for him, ma by my sal hy nie weer n tiekie kry nie, en smaak my daars not baie daar buite wat ook so voel. Veral nou dat ek agter gekom het hoe lekker Steers eintkik is, hahahaha.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Post by Frikkiedbr »

Nee man chicken licken is tops
http://www.sherv.net/cm/emoticons/sick/about-to-vomit.gif
Post Reply