Howa sneller ligter maak

User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Howa sneller ligter maak

Post by Rudie »

Ek het toe mooi gaan kyk na hoe die sneller werk, en ek kan wel sê as jy die sneller van een kant af kyk lê die geheim as jy deur die gaatjie kyk aan die kant en oplet waar die werks oppervlak is. Ek het myne daar so bietjie gepoleer en die spring ligter gemaak en hy breek veilig op .5 lbs maar ek kan nog ligter gaan as ek wil. Ek het die slot baie vinnig oop en toe geslaan na mekaar en hy is definitief nog baie veilig. Ek het hom nou swaarder gestel tot so 1.2 lbs want ek gebruik die geweer om te jag ook.

As iemand belang stel laat weet maar ek help graag. Ek het ook die voor trek heeltemal verwyder en die sneller is nou fyner as enige ander sneller in my kluis en hy breek soos glas ;D
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Howa sneller ligter maak

Post by PWV »

Rudie wrote:Ek het toe mooi gaan kyk na hoe die sneller werk, en ek kan wel sê as jy die sneller van een kant af kyk lê die geheim as jy deur die gaatjie kyk aan die kant en oplet waar die werks oppervlak is. Ek het myne daar so bietjie gepoleer en die spring ligter gemaak en hy breek veilig op .5 lbs maar ek kan nog ligter gaan as ek wil. Ek het die slot baie vinnig oop en toe geslaan na mekaar en hy is definitief nog baie veilig. Ek het hom nou swaarder gestel tot so 1.2 lbs want ek gebruik die geweer om te jag ook.

As iemand belang stel laat weet maar ek help graag. Ek het ook die voor trek heeltemal verwyder en die sneller is nou fyner as enige ander sneller in my kluis en hy breek soos glas ;D
Mooi, Rudie. Ek glo daai Howa skiet nou soos 'n droom.
Vir my is 1 lb genoeg vir papierskiet en jag.
Groetnis
Post Reply