Die jag van n LEEFTYD!!!

User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by GreyGhostGear »

Stink, tyre taai en smaakloos. Die ooie is heel gaaf blykbaar.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by BRNO (Pierre) »

GreyGhostGear wrote:Stink, tyre taai en smaakloos. Die ooie is heel gaaf blykbaar.
Dankie. Die feit dat die terrein onbegaanbaar is met n voertuig maak die vleis seker nog slegter? :D
Veiligheid eerste manne!
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by hunter74 »

Petrie en CF.

Eish wat kan ek se. Baie geluk en dit is `n monster daai.

Eendag as ek groot is gaan ek ook vir CF kuier vir een van daai.

Groete.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by G-force »

GreyGhostGear wrote:Stink, tyre taai en smaakloos. Die ooie is heel gaaf blykbaar.
Ons het daai skaap se backstraps al probeer eet.Jou beskrywing is nogals akkuraat.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Jean Marais »

Dankie vir die fotos manne. Besondere jag en storie. Baie geluk Petrie. Jy sal die ene nog laaaank onthou.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Geno »

Geluk Petrie! Dis 'n monster ram daardie!
Daardie plaas is regtig spesiaal! Charl, ek en Gé sien jou binnekort weer!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Francois Marais »

Manne

CF en Petrie, wragtig mooi gedoen, pragtige ram.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Ian »

Petrie, jou gelukkige man, dit is 'n monster en baie geluk.

Cf, dankie vir die jaloersmaak en mooi storie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Capt. Yoda »

Bitter mooi Skaap daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
KEWER
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 07, 2013 6:59 am

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by KEWER »

Gaan die jaar nog by jou kom book my mater
Geluk Petrie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by tau »

Geluk Petrie!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Piet Pille »

Netjies Petrie.
Julle manne het mooi gejag! Daar is darem min dinge so bevredigend as waneer jy moet planne maak na 'n moeilike dag in die jagveld en jou plan werk uiteindelik uit nie! Om daai skaap in sy eie agterplaas te uitoorle sit nie in enige man se broek nie.

Baie geluk manne!
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Herman Huyser »

Petrie, geluk man, moelike jag word makliker met harde werk
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by GreyGhostGear »

Dankie manne.
Ek is diep en nederig dankbaar om so 'n jag te kon beleef.
Groete
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Frikkiedbr »

Baie geluk Petrie, dit sal lang in mens se gedagtes wees.
Mooi geskiet en dankie vir die deel.
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by GreyGhostGear »

Die outjie is toe net so rapsie onder 32 duim volgens die slim mense:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Barbary%20Jag/rowlandward001_zps1f81984b.jpg
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Geno »

Well done Petrie! Dit moet dan top 10 wees?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by GreyGhostGear »

Geno wrote:Well done Petrie! Dit moet dan top 10 wees?
Nie 'n idee nie Geno, sal bietjie luister daar..
User avatar
BobFrosty
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Wed Feb 13, 2013 11:38 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by BobFrosty »

Geluk Petrie is nog n droom van my om een te skiet. CF moet se soos jy die storie vertel glo ek elk een wat die storie lees graag so n oomblik sal wil beleef.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Die jag van n LEEFTYD!!!

Post by Riaan Kriel »

Nice storie en foto's. Baie geluk julle manne. Dit maak seker 'n besondere trofee.
Post Reply