WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Haai daar Cassie
Dit is baie geld maaaar die vraag is
hoeveel betaal n mens vir daai tipe inligting wat daardie ooms n mens kan gee (tyd is geld van dag)
X in sal kyk of ek nie nog n paar manne kan kry nie (hoe meer hoe beter)
laat weet maar wanner en waar.
groete

- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
September is n mooi maand in daai geweste, mense kan sommer gaan blomme kyk ook; eks nog in en sal n paar man kan saambring. Daars nog genoeg tyd om te spaar vir die okasie!
-
slang
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:11 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Cassie hou asb my plek, ek moet daar wees
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Cassie ek is nog in vir daai een. Ek wag net vir jou om te sê waar en wanneer.
Ek gaan nou my vrou sê sy sal moet oortyd werk.
Ek gaan nou my vrou sê sy sal moet oortyd werk.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
ek is besig om met die manne te reel oor datum. sal vroeg September wees.
as ek datum, en prys vas gemaak het, maak ek naam lys oop
as ek datum, en prys vas gemaak het, maak ek naam lys oop
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Daai klink na lekker party.....
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
moet nou net nie ons goed kom bederf nie!!!!!!!!!!!!!Silent Hunting wrote:Daai klink na lekker party.....
haha 'n silencer demonstrasie sal welkom wees!
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Hahahaha. Ek hoor jou. Ek gooi 5kds in vir julle.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
dit sal baie gaaf wees! soek jy nou 'n ribbok? hahaSilent Hunting wrote:Hahahaha. Ek hoor jou. Ek gooi 5kds in vir julle.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Jy kan jou bokke hou. Is te ver en te koud.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
dit is nog ok, maar die geselskap is maar swakkerigSilent Hunting wrote:Jy kan jou bokke hou. Is te ver en te koud.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
manne
die datum is 90%, donderdag 18 September, sal die middag so 3h begin, net vir so 2-3ure. en vertrektyd is sondag 21 September na ontbyt

ons het darm al so klein borg van CMW ook.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Klink na 'n bitter lekker bedryf manne!
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
TeL my in asb.
As dit is vanaf donderdag 18 Sep tot Sondag 21 SEP
As dit is vanaf donderdag 18 Sep tot Sondag 21 SEP
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
manne, wil nog net die blyplek finaliseer. dan sal ek name begin vat. vroeg volgende week.
maar, ja, daai datum is vas
maar, ja, daai datum is vas
HOU HOM DAAI DIKTE
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Dan is ek ook vas.. Blyplek is nie 'n problee
m nie Cassie ek is in. Montie
m nie Cassie ek is in. Montie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
montie
ons gaan almal by 'n lodge bly, ek en die man moet net lekker met prys oor eenkom.
en sorg vir aandetes uit my eie sak.
bygese, cmw borg 1 aand se braai. en my neef, een aand se volstruisnek pot.
maar, ek hoop regtig ek en die man kom oor een!! dit gaan lekker kyer wees

ek se nog nie my planne gaan werk nie, maar, as dit doen, gaan ons hier kursus hou.
http://www.middelpos.co.za/gannagalodge.html
http://www.middelpos.co.za/gannagalodge.html
HOU HOM DAAI DIKTE
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Regso Cassie.. Ons vlieg Woensdag Mosselbaai toe dan ry ek Donderdag oggend. Jy hoef nie my deel uit jou eie sak te bring nie. Ek was nog nie op 'n kursus nie maar wil van alles weet. Sien uit daarna . Montie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
o ja! en moetnie die 5 silencer borg van silent hunter vergeet nie!
montie,
moet jy nie worry nie! kom net!
montie,
moet jy nie worry nie! kom net!
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
my neef, willie_calvinia op die forum het gese hy reel 'n stripper vir saterdag!(darm net 'n grap)
HOU HOM DAAI DIKTE
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
Nou begin ek daarna uitsien .het altyd oor Calvinia gery Langebaan toe. Twyfel nie oor die res nie.. Sal lekker wees.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
van wanneer af kan ons nie grappe vat nie.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: WES/NOORD KAAP KURSUS !!!NUWE VERWIKKELINGE!!!!
ek sien ook uit! gaan lekker wees. veral met die 3 ou balle
HOU HOM DAAI DIKTE