Kruishaar vir Nagskiet
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Dawie
Mens kan die kruishaarsterkte vooraf vir spesifieke ligtoestande stel, maar die hoeveelheid lig wat van die teiken teruggekaats word varieer natuurlik met afstand, atmosferiese toestande, teikenkleur ens. Ek kan dus sien dat jy soms die intensiteit van die kruishaar sal wil stel gedurende jag.
Wat die NP-2DD kruishaar betref het ek eenmaal saam met die F-klas ouens van 800 m af op 'n swart-op-wit 5-duim-deursnit teiken geskiet en dit het goed gewerk. Dit was wel gedurende die dag en daar is vir toestande en afstand gestel. Ek het dus nie afmikpunte nodig gehad nie.
Jan

Ek sal graag kommentaar oor Swarovski se BRX kruishaar wil hoor as daar dalk iemand is wat ondervinding daarmee het.
Groete
Jan
Groete
Jan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Jan
Hy lyk vir my n bietjie besig, maar het noggie deur n scope gekyk met hom in nie, net oppi net. Ek skiet met n ou Swarofski met n kruis wat net drie kruise ondertoe het, en hy werk baie mooi, dink dis n TDS of so iets........
Hy lyk vir my n bietjie besig, maar het noggie deur n scope gekyk met hom in nie, net oppi net. Ek skiet met n ou Swarofski met n kruis wat net drie kruise ondertoe het, en hy werk baie mooi, dink dis n TDS of so iets........
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hello Francois
Ek het die TDS-4 met 4 langerwordende kruise onder die middelkruis gesien. Dit het ook 'n kolletjie links en regs van die senter kruis. Lyk nogal prakties.
Groete
Jan
Ek het die TDS-4 met 4 langerwordende kruise onder die middelkruis gesien. Dit het ook 'n kolletjie links en regs van die senter kruis. Lyk nogal prakties.
Groete
Jan
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Lyk maar omtrent soos die Leopold Varminter? Of hoe?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Jan
Mooi loop
Francois
Dis presies hy waarvan ek praat, maar hulle is nie meer in die nuwe generasie scopes beskikbaar nie, wonner of Koos ook daar vir ons n woordjie kan doen...TDS-4 met 4 langerwordende kruise onder die middelkruis gesien. Dit het ook 'n kolletjie links en regs van die senter kruis.
Mooi loop
Francois
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hello Stefan
Ja die TDS-4 lyk amper soos die Leupold se Varmint kruishaar, maar met minder afmikpunte na links en regs op die verskillende hoogtes.
Groete
Jan
Ja die TDS-4 lyk amper soos die Leupold se Varmint kruishaar, maar met minder afmikpunte na links en regs op die verskillende hoogtes.
Groete
Jan
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Dags?
Manne ja die TDS is nie meer in SA beskikbaar nie (ook nie oorsee nie) wat 'n jammerte is. Dit maak my hart seer om dit te moet s? maar ek dink Swarovski se BRX is te fyn vir nagskiet (beslis vir my o?). As ek my eie produk moet kritiseer dan is dit dat die Oostenrykers nie 'n lekker growwe kruishaar maak vir ouer o? nie. Die beste is hul Plex wat baie lekker werk asook sommige van die 4A reticles (daar is 'n dun en dikker een beskikbaar). Ek sal met die Oostenrykers karring, maar ons mark is so klein dat ek twyfel of hulle sal luister. Maar kom ons probeer.
Groetnis

henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Ek gebruik maar 'n "ULTRA OPTIC" cheapie. 3-9 X40. Vir my doeleindes doen hy nie te sleg nie. Kruishaar op tweede vlak - daarmee bedoel ek die kruishaar bly dieselfde van hier tot doer. Gebruik hom met voorsit riostaat liggie sowel as met volmaan.
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... _07131.jpg[/img]
Normaal vir in die dag
[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... _07141.jpg[/img]
Op maksimum verligting - kan met 11 verstellings afgstel word tot die kruishaar heeltemal verdwyn in die nag

Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Koos
Kan jy dalk bietjie terugvoer geevan die TDS 4 kruishaar, of die manne sal kyk en of hulle ons sommer net afskiet.
Mooi loop
Francois
Kan jy dalk bietjie terugvoer geevan die TDS 4 kruishaar, of die manne sal kyk en of hulle ons sommer net afskiet.
Mooi loop
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Moet jy nie visvang nie ou graat man ??Francois Marais wrote: Koos
Kan jy dalk bietjie terugvoer geevan die TDS 4 kruishaar, of die manne sal kyk en of hulle ons sommer net afskiet.
Mooi loop
Francois
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Francois
Ek sien die naweek 'n ou van swarovski en sal die saak met hom opneem. Sal terugvoering gee as ek enige nuus ontvang.
Koos
Ek sien die naweek 'n ou van swarovski en sal die saak met hom opneem. Sal terugvoering gee as ek enige nuus ontvang.
Koos
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Dink jy die fokus is gebreek daar langs die water Stef? Het al van tevore gehoor dat die gesoute manne die weer blameer as dinge nie vlot nie, of dit so is of nie ek sallie weet nie. My visvang kennis is nie op daai level nie...Moet jy nie visvang nie ou graat man ??
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Ou Freek ek het al dieselle ding gehoor. Golfers loop ook so hoor ek...... 
O ja en nog n ding,

O ja en nog n ding,
Ek het gemeen GROOT man..... skies vir my spelling, maar toe nogal heel gepas by die visvangeryStefan764 wrote: ... ou graat man ??![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Ek het my absoluut puik Z6 5 - 30 x 50 juis verkoop omdat sy kruishaar te din is vir my ou o?. As ek hom kan kry met die TDS 4 reticle in, ruil ek hom vir niks. Koos, hoor asb of hulle op bestelling so een kan bou, dan bestel ek sommer nou dadelik een.
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Ek het die ander dag met die Duitse "1 kruishaar 'n springbok gedurende die dag geskiet. Die haar is erg dik, maar die boonste helfte van die beeld is heeltemal skoon. Dis maklik om die teiken op te spoor en het vir my lekker gewerk.
Is daar van julle ouens wat hom gedurende die nag gebruik?
Groete
Jan
Is daar van julle ouens wat hom gedurende die nag gebruik?
Groete
Jan
-
klipspringer
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Hello Manne
Dit wil voorkom asof Leupold se Varmint Hunter kruishaar een van die gewildste kruishare vir meeste vorms van jag is. Vir die nag is die dikte net reg en vir die afmik is daar menige opsies.
Wie se nog so....of dalk anders?
Groete
Jan
Dit wil voorkom asof Leupold se Varmint Hunter kruishaar een van die gewildste kruishare vir meeste vorms van jag is. Vir die nag is die dikte net reg en vir die afmik is daar menige opsies.
Wie se nog so....of dalk anders?
Groete
Jan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
JAN
Mooi loop
Francois
Ek wil met jou 100% saamstem, maar.....ons mag dalk pakslae kry by n paar manne, maar maak nie saak nie, laasweek nog een aangeskaf.......8.5-2X50 LR met Varmint kruis.....Dit wil voorkom asof Leupold se Varmint Hunter kruishaar een van die gewildste kruishare vir meeste vorms van jag is. Vir die nag is die dikte net reg en vir die afmik is daar menige opsies.
Mooi loop
Francois
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Francois eks nou nie n Pro soos julle manne nie maar ekt na n laaaaang geselsie met n paar Yanks wat hier saam my werk n Barska scope gekoop en die manne se dis uitstekend veral vir die nagjag ook. Kyk bietjie daar by Barska se website.....ek sal nogals like om te weet wat julle manne se idees is rondom dit is. Die scope is die 4 - 16 x 50 IR Sniper scope. Hy is nou op my 243 en ek gaan hom toets sodra ek terug in SA is. Kyk die spreekwoord se mos.....jy kry waarvoor jy betaal, en die ding was darem wragtie goedkoop, sooooooo....... ons sal maar sien.
Groetnis
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Sweis, party manne ry petrol Cruisers omdat hulle kan en wil (hoe loop jou nuwe een?Francois Marais wrote: ... Ek wil met jou 100% saamstem, maar.....ons mag dalk pakslae kry by n paar manne ...
Jy moet lekker skiet met daai Leupold's, verstaan hulle word gemaak vir manne wat kan skiet. Ek sal maar hou by die goed wat dit vir my makliker maak, siende dat ek nou nie so goeie skut is nie en my o? maar verdag begin raak, soos die jare aanloop.
Mooiskiet
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Oom Leeu/Groot Leeu/Ander jakkalsjagters
So van die nagskiet gepraat, ons het Schmidt & Bender scopes ingekry, die 8x56. Prys, R8 000 VAT ingesluit, Posgeld uitgesluit. Hulle het vanmore geland, gedog ek lat weet die jakkalsmanne gou.
Daar is een in 30mm tube en een in 25mm.
Groete
Stef
So van die nagskiet gepraat, ons het Schmidt & Bender scopes ingekry, die 8x56. Prys, R8 000 VAT ingesluit, Posgeld uitgesluit. Hulle het vanmore geland, gedog ek lat weet die jakkalsmanne gou.
Daar is een in 30mm tube en een in 25mm.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Stefaans, ek hou nie meer by met al die "Leeus" hier op die forum nie, maar kan jou s? ek sou nogal graag deur een van daai wou kyk terwyl 'n jakkie omdop. Gaan juis binne-kort 'n teleskoop kort wees, daar ietsie nuuts vir die kluis oppad. Ek het so 'n 3-12 x 50 op my 25-06 wat nogal oraait is .... dink die 56 lens gaan 'n verskil maak, ongeag sekere opinies oor "ouer o?" & 56 lense op die forum. Minder goed wat kan verstel / uitstel (soos vergroting en paralaks) is 'n pluspunt in my opinie, as dit kom by jakjag. Julle kan 'n Scmidt & Bender-badge op my jagbaadjie vaswerk (sal die Zeiss-badge seker dan moet afhaal?) as ek hom vir so jaar of wat kan leenStefan764 wrote: ... So van die nagskiet gepraat, ons het Schmidt & Bender scopes ingekry, die 8x56. Prys, R8 000 VAT ingesluit,
Het die scope 'n paralaks verstelling? Indien nie, het julle hom al bietjie getoets vir paralaks sensitiwiteit?
Mooiverkoop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Stefaans,
Daai klink soos 'n bitter lekker scope!
Ek sou net like van iets in die 2.5-12x klas, spesifiek vir daai jakkies wat 'n duik in die bakkie wil hardloop.
Groete,
Eugene
Daai klink soos 'n bitter lekker scope!
Ek sou net like van iets in die 2.5-12x klas, spesifiek vir daai jakkies wat 'n duik in die bakkie wil hardloop.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kruishaar vir Nagskiet
Oom LeeuLouis102 wrote: Het die scope 'n paralaks verstelling? Indien nie, het julle hom al bietjie getoets vir paralaks sensitiwiteit?
Die teleskoop het nie n paralaks verstelling nie nee. Ons het nog nie die scope op die baan loop toets vir paralaks sensitiwiteit nie, sal vir Geno opkommandeer lat ons gou een middag die scope Krokodilspruit toe vat en vir julle n verslaggie kom gee.
Ek hou baie van die "look" van hierdie scope. Plain. Geen fieterjasies wat kan stamp of kap nie en sy stelknoppe is klein en nie in die pad nie.
Groetnis
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus