Page 2 of 2

Re: Bobbejaan jag

Posted: Wed Apr 09, 2014 8:51 am
by Chucky
win270 wrote:Looi hom ongeag! Daar is geen verband tussen bobbejane skiet en jou jagsukses nie. Dis slegs bygelowigheid waarna jy hierbo verwys.
Stem 100% saam!!!

Re: Bobbejaan jag

Posted: Sun Apr 13, 2014 5:41 pm
by Vlooi1996
Kees moenie staan as jy hom sien nie, hy moet lĂȘ!!!