dankie vir almal se insette tot dusver! ek het behoorlik wakker gele oor die extractor besigheid! deon, op die oomblik is ek in oos kaap, en al persoon hier wat ek aan enige van my wapens sal werk is n duitser hier naby my-Rolf, ken ongelukkig nie sy van nie. ek het n ou gebel wat aan my veduidelik het vanoggend- volgens hom is my extractor afgewerk dat hy werk kan toemaak oor n rondte in die kamer. hy het dit ook so aan my verduidelik- haal slot uit, druk rondte teenaan boltface, draai extractor tot waar hy sal wees as hy toe is en kyk wat maak extractor teenoor die rondte. nou- as ek hom draai, dan glip extractor rondom die rand van rondte in die draai proses, hy druk nie fisies oor nie. wens ek kan video sit van hoe dit lyk, want gaan sukkel om dit mooi te verduidelik. soos wat ek kan sien lyk dit nie of die extractor onder spanning is met die toemaak oor n rondte in die kamer nie, maar eerder in die draai proses, glip hy oor die rim. hoop dit maak sin! daar is ook geen merkbare skaaf of krap merke aan die voorkant van die extractor nie en dis ooglopend dat die extractor taamlik afgewerk is- doelbewus. deon soos jy se is dit dalk beter om die derde ene in kas te sit en laat hy met slot voer, dinge gebeur partymaal net so blerrie vinnag dat ek nie altyd dink aan dit nie. Bennie, nee, jy kry nie n rondte van bo af in nie, die slot het n wand aan bokant, maar nie aan onderkant nie. een ding wat ek wel kan se is is enige rondte wat met slot uit kas gedrik word spring dadelik en 100% positief onder die extractor in, en baie vroeg ook, slot beweeg skaars daai rondte dan is hy vas in daai klou!
sal wel dat n professional na dit ook loer as ek geweer vat om te kyk na n oplossing om derde rondte onder die slot te kry.
Geweersmid of kenners se raad nodig
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
Sterkte! Maar ek dink daar moet vir jou 'n maklike oplossing wees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
Dagsê!
Lyk my ek het uiteindelik reg gekom met die kopkrapper! Amerikaanse hulp! Die idee wat ek het is haalbaar volgens Duane en beter nog, die bottom metal met dieper vloerplaat om spasie te wen is reeds in produksie! Hulle noem dit n POCKET STYLE FLOORPLATE! Die gewone POCKET gee jou.155 (3.937) ekstra spasie en die COFFIN POCKET gee.360(9.144)!! Hulle kan ook custom vloerplate maak, en het ene onlangs gemaak wat 6 375 rondtes kan vat- sonder enige verandering aan kolf ens, net ander vloerplaat!!
Lyk my ek het uiteindelik reg gekom met die kopkrapper! Amerikaanse hulp! Die idee wat ek het is haalbaar volgens Duane en beter nog, die bottom metal met dieper vloerplaat om spasie te wen is reeds in produksie! Hulle noem dit n POCKET STYLE FLOORPLATE! Die gewone POCKET gee jou.155 (3.937) ekstra spasie en die COFFIN POCKET gee.360(9.144)!! Hulle kan ook custom vloerplate maak, en het ene onlangs gemaak wat 6 375 rondtes kan vat- sonder enige verandering aan kolf ens, net ander vloerplaat!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
Quinton, wat gaan die storie kos?
By wie doen jy dit?
Fotos?
By wie doen jy dit?
Fotos?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
ek dink op die ou einde gaan jy nog steeds met 3 op eindig maar met beter feeding
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Rommel
- Sr. Member

- Posts: 251
- Joined: Wed Nov 27, 2013 5:15 pm
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
Deon, dis n Amerikaner wat ek op afgekom het, kostes vir die standaard is $125 en die Coffin-$200. Ek net besig om met n klient te reel dat hy ene vir my bring, dan spaar ek op shipment!! Ek sal vir jou fotos stuur sodra ek dit kry, hy gesê hy sal n paar voorbeelde stuur.
375
3 is wat ek soek, solank daar genoeg afwaartse beweging is om die slot bo-oor die 3de rondte toe te maak. Ek het gemeet en ek het maar so 3mm nodig, maar is meer as gelukkig met 9mm- dit sal net sorg vir beter voer en keer dat daar nie ongesiene moeilikheid kom nie!
375
3 is wat ek soek, solank daar genoeg afwaartse beweging is om die slot bo-oor die 3de rondte toe te maak. Ek het gemeet en ek het maar so 3mm nodig, maar is meer as gelukkig met 9mm- dit sal net sorg vir beter voer en keer dat daar nie ongesiene moeilikheid kom nie!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geweersmid of kenners se raad nodig
Mooi man! Dis goed! Dis 'n helse voordeel daai om mense te kan vra om goed in te bring!