Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
So ruk terug het jy gese iewers op die forum dat jy altyd 'n lynx se zero check voor jy hom veld toe vat, ek doen dit ook met myne, 2.5 - 10 IR, en het al so paar keer 1 of 2 clicks moes stel, maar gisteraand het my kwaai verbaas. My geweer le los in die raam as ek skiet, en dan as ons ry clamp ek net die handstuk. Ons ry teen 'n berg op en die pad lyk soos twee skaap voetpaaitjies, ewe skielik slat die een voorwiel 'n gat, en die ander 'n klip. Ek hang oor die trallies soos 'n vink, en die geweer le op die vloer van die skietstoel. Uit gekom, alles opgetel en toe ons by 'n geskikte plekkie kom, teiken uitgesit en met 'n angs gekyk waar le die skoot. Glad nie geskyf nie, presies op sy plek. Not bad for a cheapie. (Not that R5 700 is cheap to me)
Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
I just did it to (look) be a little professional, on the one hand, as well as to be certain about the scope, and more often than not there were NO need to do an ajustment. Sometimes well. I must also state that use Lynx back in 1995 till about 2000, I DON'T have any experiance with the new one's, and in 10 years time the quality should have improved.
My experiance told me that 200km on a gravel road will sometimes shift a scope more than one hard nock. My cruiser do have a rifle rack agains the back window, I took the headrests off, I just use a rifle bag, so the rifles are permanently exposed to vibration, scopes dont like that very much.
I was not knocking you or your statement, it is a known fact that Lynx is not a superior scope, in fact it's main selling point is "value for money" The only reason I bought it was, after my eye op, I had to go for back lighting, and not wanting the whole reticule lit left me with very few options. The lynx was the best scope I could afford, money is not a plentiful commodity in my account, especially seeing I had to pay for the op as well.
What I was trying to say was that I expected far worse than what I got. I was expecting mediocre clarity, constant shifting of the zero, and just generally a big downgrade from my VX3. What I got was very acceptable clarity, I can, with a 240 light, clearly scope a jackal at 300, and as my rifle is a tool, (especially with this new bum barrel), the scope tends to take a little bit of a pounding, this one treats me like a cat would, just ignores me most of the time, but scratches when I get too rough. The zero has only shifted occasionally, and it has always been my fault.
Sorry if I came across as if I was putting your statement down, I wasn't, I used your statement as an introduction, I was just trying to say that, after my expectations, I am pleasantly happy with my "Cheapy"
Keep well,
Mac.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
Kan enigiemand dalk bevestig wat 'n Lynx-waarborg in Suid-Afrika presies behels? Indien die item breek - uitsluitlik opsetlike verwaarlosing - of iets dergliks.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Lynx Warranty Periods
Unless individually and explicitly specified, Lynx products have the following warranty periods:
Lynx Professional
Lynx professional series riflescopes have a lifetime warranty.
Lynx Riflescopes (excluding professional models)
Other Lynx riflescopes have a warranty period of 15 years effective from the date of purchase of the scope.
All Other Lynx Products
All other Lynx products have a warranty period of 5 years, effective from date of purchase.
Lynx Electronics Components
All electronic components incorporated into Lynx products, such as illuminated reticle riflescopes and red-dot scopes, are warranted for five years from date of purchase.
Lynx warranty statement
Lynx products are warranted against original defects in material and/or workmanship provided that the unit has not been abused, taken apart or tampered with in any way whatsoever. The warranty is limited to the original purchaser and is not transferable. The warranty only applies to products purchased in South Africa. Should it become necessary to repair your Lynx product, package the unit carefully and return it to:
The Lynx Service Centre, PO Box 98078, Sloane Park 2152, South Africa.
Include your name, address and telephone number and a note with a full and accurate description of your problem. In the event that the repair is not covered by warranty an estimate will be sent for your approval. Lynx shall not be held liable for any consequential, incidental or contingent damage whatsoever.
Capabilities
Repair or replace?
Our factory trained technicians are capable of repairing all our distributed products. Lynx will, at its discretion, repair or replace any product that is found to be defective.
After after sales service.
Work on non-warranty repairs is guaranteed for 3 months. Repairs done under warranty do not affect the original warranty period.
Is it really defective?
The workshop is equipped with instruments capable of determining if a scope, binocular or astronomical telescope is operating within factory specifications.
Who pays for what?
In the event that the defect originates with factory workmanship or materials, and provided that the product was purchased within the prescribed warranty period, Lynx will conduct the repair or replacement at no charge. Carriage to Lynx will be borne by the customer, return carriage via regular postal service will be borne by Lynx.
ja nee.as ek bietjie profeit wil maak sal ek julle lat weet.ek sal lulle laat weet as ek nog kan kry.se so 15000 wie soek???
my lift kom oor 10dae from germany
Ek het 'n 4.5-14 * 50 Lynx tweedehands gekoop en op my 223 gesit en was baie in my skik met hom. Ek het hom op die skietbaan gebruik en het nooit enige probleme gehad met hoogte verstellings vir die verskillende afstande nie. Ek het hom later op my 308 gesit en toe begin hy na regs uitstel, hy stel fiisies 3 of 4 klieks na regs met so +- 8 skote. Ek het hom vir lynx gestuur en hulle het hom gratis reggemaak, maar hy begin nou weer met sy nonsens. Het iemand al sulke probleme ondervind? My neef het vir my 'n 8*42 Lynx geleen wat nou op my 308 is en het geen probleem met hom nie en het ook 'n 8*56 Lynx op my 223 en vind hom lieflik.
Ek is redelik dom as dit by scopes kom.
Gaan doen die toets as julle wil. Dalk moet dit so wees maar die slim amnne sal my kan reghelp.
As jy scope opsit en instel met daai fancy toolkie wat jy by die loop indruk....en jy kyk deur die scope....moet die kruishaar skuif as jy paralaks stel?
As dit so is dat hy moet of mag skuif, hoekom skuif alle scopes nie? Doen die toets dalk moet die kruishaar skuif omdat jy so naby kyk,,,,
Help asb slim manne ????????????????
Groete
Jacques
Jaques
Nie slim nie, ek redeneer maar net.
Paralaks behoort nie die kruishaar te laat veskuif nie. Wat ek dink gebeur is dat jy die fout beter raaksien. MAW jy is nie reg agter die teleskoop nie.
As jy op die skietbaan is en jy l? op die 200m, stel die paralaks na 500, eerstens behoort die teiken uit fokus te wees, as jy jou kop effens rond beweeg sal jy sien dat die kruishaar rondbeweeg. Stel nou die paralaks op 200 en roer dan jou kop, die kruishaar behoort "vasgegom" te wees op die teiken.
"Paralaks behoort nie die kruishaar te laat veskuif nie" jY IS 1000% REG
Toets bietjie jou zeisie of smit en gebuig of swartwors dit gebeur nie , hoekom doen lynx dit...
En dis nie konstant nie, geen 2 skuif in dieselfde rigting nie... Een van die agente van ons plaaslike scopes se verduideliking was , daar is n sekere aanvaarbare norm wat toelaatbaar is...
Maar die belangrikste is ...jy moet tevrede wees met wat jy koop...
My eie 10 x 42 lynx skiet mooi en kyk mooi as jy op 200 instel en inskiet...maar ek het nou al die paralax so gestel dat ek van 100 tot 300 kan sien, maar ek raak nie aan daai paralax nie....want glo my hy skuif...as ek stel....EK het ook n lynx lx2 wat ek n rukkie mee skiet wat ook skuif, MAAR dit is van so aard dat ek dit vir alle praktiese doeleindes ignoreer, jy sal niks mis of kwes agv die kruishaar nie..In my geval is daar meer fout agter die roer as op die scope.. So as jy gelukkig is met dit wat jy op jou roer het....onthou die GOLDEN RULE..
TRUST YOUR GUN...TRUST YOUR SCOPE AND TRUST YOURSELF....
Skiet raak en laat daar lood in die lug kom....
Groete
JB
Dalk een rede hoekom ek nie met een van die verstelbare lynxe kon regkom nie. Die nuwe eienaar is mal oor hom, maar hy jag twee keer 'n jaar en skiet eenkeer 'n jaar sy geweer in.
Ek het 'n LYNX 6-24X44 target scope op my Rem 700 .308 en ek gebruik die geweer net vir papier teiken en komp skiet. Ek ondervind geen probleem met die paralaks verstelling nie. Ek sou reken dat dit my meer moet pla en laat varieer as by die normale skut omrede ek bril dra, by siende is en erge astigmatisme in my regter oog het. Dit is die oog waarmee ek skiet. Ek oefen gereeld met die dat die 2 nasionale komp om die draai is. My windage op 100, 200 en 300 meter bly konstant al verstel ek die paralaks van die scope om aan te pas by die afstand. Ek dial met die elevation turret vir die skiet afstande. As ek dial vanaf 200 na 300m en die paralaks stel vir die 300m is die skoot in die kol. Ek skiet/oefen op swart blokkies wat 1 X 1 duim is op 200 en 300 meter met 'n 14 tot 15 krag vergroting.
As ek die krag verstel bly die scope ge zero. Ek is baie tevrede net die lynx scope.
Jacques
Hoekom het die kwaliteit Duitse/Europese scopes minder paralaks.?? Beslis nie net sommer omdat hulle duurder is nie.??
L? die antwoord miskien by waar hulle hul kruishaar in die scope plaas -- at the front/first plane.
Paralaks het beslis nie so 'n groot effek oor die langer afstande nie -- as jou teleskoop se paralaks op 100 tot 120 gestel is sal paralaks jou nou nie eintlik hinder op die verdere afstande nie. As jy wil sien of jou teleskoop paralaks het toets hom op 25 meter met die grootste vergroting (met die fokus op 200 gestel as dit 'n syfokus of AO het). Pak of klamp die geweer vas sodat jy deur die scope kan kyk sonder om die geweer te beweeg.
dag
het lynx lx2 5-20 by 50ir op my 300. hierdie geweer werk hard alle weersomstandighede, nag en dag en ek kan regtig nie kla nie. die scope stel voorspelbaar en manne met ander duurder goed het net lof vir die beeldkwaliteit. wag nou in spanning vir saps vir my 243 howa varminter se liksens. soek nou scope vir hom. sien baie manne praat goed van mtc viper en taipan. is daar manne wat ondervinding het van hierdie scopes? laat weet asb.
dankie