Bool Smuts begin alweer
-
Tallies
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Sat Aug 18, 2012 10:04 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek se^ nie wat julle doen is onwettig of jul moet nie daarop trots wees nie,maar as die goed in die verkeerde hande beland,die regte/verkeerde persoon betrek word kan daar negatiewe gevolge(permitte om te jag en of kwotas) wees.Dan trek die boer en die jagter albei aan die kortste end.
Dink net mooi of jou optrede regtig in die belang van van die skaapboer is of is dit dalk meer oor jou ego.
Tallies
Dink net mooi of jou optrede regtig in die belang van van die skaapboer is of is dit dalk meer oor jou ego.
Tallies
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Manne ek sien niks verkeerd daarmee om fotos op hierdie forum te plaas nie,dit is tog immers 'n jagters forum. Hierdie forum was gestig deur 'n jakkalsjagter vir jakkalsjagters. Ek dink nie ons moet onsself laat intimideer deur bullshit Bool en sy gespuis nie.
Groete
Martin Marais
Groete
Martin Marais
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Stem met Martin en(Oom)
Geno,
Die forum is spesifiek gestig vir probleem dier beheer. En dit is nou maar feite,as jy moet.omverskoning vra om wettiglik te handel het jy verseker klaar die geveg verloor. Vra maar vir ons goeie manne in die Saps.
Groete
JP

Kaptein
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek sien niks verkeerd met die plaas van foto's op die forum nie,ek boer self met skape en sal jakkalse skiet met elke geleendheid wat ek kry, ou Bool is nou net weer lus vir nonsens
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek hou regtig van fotos van die gejagde prooi self wat geneem is in styl, eks nie mal oor fotos waar te veel bloed gewys word nie, as mens so 'n foto moet neem is dit maklik om ten minste bietjie die bloed weg te steek met kamera angle of bietjie grond oor bloed ens. Ek wil darem 'n foto vir my vrou en laaitie kan wys na die tyd, en wil ook nie ander mense aanstoot gee nie.
J1
J1
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Manne daar sal altyd die bools van die lewe wees of ons ons aan hom steur of nie. Ek het lank terug geleer om my nie aan die bunny huggers te steur nie aangesien hy maar sy siening mag he en ek myne. Ek moet dalk vir ou bool 'n skaap skenk waarvan die eier afgeet is en die nog lewe sodat hy maar die dier kan probeer gesond dokter. Ek het my fotos afgehaal vanaf die Vmax draad.
Maak 'n verskil
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
In my opinie was dit nie nodig om die fotos af te haal nie.Ratel wrote:Ek het my fotos afgehaal vanaf die Vmax draad.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Geno ek weet maar ek sal darem ook nie wil he dit moet in bool se hande beland sodat hy 'n eensydige weergawe van die fotos kan versprei nie. Almal wie wou het in elk geval daarna gekyk.
Maak 'n verskil
- paul
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:57 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek het nou daardie artikel gelees en my hare het sommer geruis van kwaad geid. Dit voel vir my hy is erger as n jakkals agterbaks en skekm.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek sien daai artikel is af van hul site af.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ja ek wou ook nou gaan kyk toe sien ek hy's afgehaal. Ten minste wys dit dat hulle te veel wind van voor gekry het.
Sorry Bool, Getaway het ons kant gevat. Jagters 1-0 Bool. Gaan koop nou 'n bottletjie wyn en gaan bederf jou vrou, dan iriteer jy niemand verder nie...
Sorry Bool, Getaway het ons kant gevat. Jagters 1-0 Bool. Gaan koop nou 'n bottletjie wyn en gaan bederf jou vrou, dan iriteer jy niemand verder nie...
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Miskien net het "Getaway" bietjie hier op Jaracal iets raakgelees.........
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Nou net met Katy by Getaway gepraat.....
Eers weet sy nie van die artikel waT weg is nie, toe gee ek haar die link, toe weet sy glo weer iets daarvan maar belowe my dis nog daar. Toe stuur sy my om dit op blog te kry maar sê toe "ja d'is af"....toe ek vra hoekom toe sê sy hulle is besig met "changes" en dit sal volgende week weer op wees....
Wie het 'n harde kopie??vergelyk dit met volgende week s'n...
WATCH THIS BOOL SPACE!!!

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek dink dis ook in hul tydskrif.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
www.jagbuddies.co.za
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Fri Apr 25, 2014 10:26 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Op soek na iemand wat artikel kan skryf oor landmark en bool. Stuur gerus na jag@jagbuddies.co.za
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Ek dink ons het die boodskap nou al gekrywww.jagbuddies.co.za wrote:Op soek na iemand wat artikel kan skryf oor landmark en bool. Stuur gerus na jag@jagbuddies.co.za
-
www.jagbuddies.co.za
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Fri Apr 25, 2014 10:26 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Duidelik nie almal nie. Dit is tyd dat die hele waarheid onbloot word op een artikelNicoSmit wrote:Ek dink ons het die boodskap nou al gekrywww.jagbuddies.co.za wrote:Op soek na iemand wat artikel kan skryf oor landmark en bool. Stuur gerus na jag@jagbuddies.co.za
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Is daar n link na die Getaway artikel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Dis lankal verwyder na ons hulle mooi vasgevra het op hul "comments" afedeling..220 Swift wrote:Is daar n link na die Getaway artikel?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Manne ek stem saam, n foto is n herhindering, en dink ek persoonlik ons neem te min!
Ek dink ook ou Bool is groot aap, maar:
My standpunt is net, dat die foto eties moet wees, en as jy dit vir die openbare media wil gebruik, "gebruikers vriendelik" moet wees. Waarom wil jy in elk geval iets soos daai lot gemsbokke plaas? Dis nie iets om oor te brag nie, neem dan eerder die foto waar hulle op die slagraam hang, en wat nie soveel aanstoot gaan gee nie! Ek sien myself ook as n jagter, maar daai foto pis my ook af, punt..... As volwasse jagters wat daarop roem dat ons lief is vir die natuur, dink ek wraggies ons kan met meer verantwoordelikheid die keuse van wat om te plaas en wat om eerder vir jouself te hou, uit oefen.
Dis my 1c.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Robbie ou maat stuur hom n lekker salamie en biltong laat ons dan hoor wat die bek dan se

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Dink nie hyt genoeg geld om te betaal nie, lewe mos van gras die stomme man!!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Robbie
Mopanie wurms en moerby blare as jy my vra
Mopanie wurms en moerby blare as jy my vra
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Manne
Julle het gesien wat propaganda, foto's en liegstories gemaak het aan die politiek. 'n Mandela uit die gevangenis uitgehaal en vir hom wereld rykdom en die president se stoel gegee. Ek vra mooi om nie kwaad te stook en hierdie groenes skietgoed te gee nie. Laat hulle self gaan jakkies skiet as hulle wil foto's he. Dan kan ons rustig aangaan met ons boerdery en eerder foto's van verskeurde diere verskaf.
Al die plaasmoorde wat die afgelope ruk gebeur is om te probeer om reaksie uit te lok sodat dit as propaganda gebruik kan word. Ons moet ons self gedra en ons spore uitvee.

2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
F@k hom!