Beste case trimmer?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Beste case trimmer?
Die cutter bly dieselfde en kom saam met die trimmer. Die dop houer is per kaliber en jy koop dit appart.
Jannie Welman
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Beste case trimmer?
Die "case holder" is vir die dop famielie so jy gaan een holder gebruik vir jou 243 en vir jou 308.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Beste case trimmer?
Dit maak vir my sin. Ek nog met die Lee trimmers. Verlede week die "chuck" in 'n elektriese skroewedraaier gesit, toe kom ek agter van die doppe is skeef ten opsigte van die kop waar dit vas gesit word.Dries Skiet wrote:Enige trimmer waar die dop draai en cutter stil staan is goed, die waar die cutter draai en dop stil staan sny doppe skeef.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste case trimmer?
Dankie manne nou sit en wag ek maar.Die een ding wat ek regtig nie goed kan doen nie 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Beste case trimmer?
Wat het jy toe gekoop C.O?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste case trimmer?
Haan wrote:Wat het jy toe gekoop C.O?
Haan ek wag vir die Wilson by Safari and Outdoor.Hulle sal oor n week he
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Beste case trimmer?
Ek stem saam met al die ouens wat die Wilson aanbeveel.