Page 2 of 5

Re: 7x57 Bende

Posted: Tue Mar 04, 2014 9:34 pm
by Ralph
Is daar nog manne met 7x57's?

Re: 7x57 Bende

Posted: Thu Mar 06, 2014 7:59 am
by Dries Skiet
1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil

Re: 7x57 Bende

Posted: Thu Mar 06, 2014 9:20 pm
by Skier

25. Skier - BRNO Mod. 21

Re: 7x57 Bende

Posted: Thu Mar 06, 2014 9:22 pm
by NEGE3
Die lys name groei mooi.

Re: 7x57 Bende

Posted: Thu Mar 06, 2014 10:10 pm
by jenn
1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Mar 14, 2014 5:24 pm
by 375fanatic
Mine sal binnekort by die huis wees

Doppe is reg om toets ladings te laai my kop Staan na die hornady 154gr sst Wie skiet die koeel en wat laai jy

Wat is n lekker 170gr kombinasie

Wat dink julle voorstelle is welkom

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Mar 14, 2014 8:09 pm
by ludwichras
Weet jul ni van n 7x 57 wat te koop is ni my vriend soek graag een ek verbeel my ek het 1 op die forum vroer gesien?

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Mar 14, 2014 8:17 pm
by Johan Nel
ludwichras wrote:Weet jul ni van n 7x 57 wat te koop is ni my vriend soek graag een ek verbeel my ek het 1 op die forum vroer gesien?
Ludwich,
Dalk is dit hierdie een wat jy gesien het? http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... ed+te+koop
Groete,
JHN

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Mar 16, 2014 10:53 am
by hennie
1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Mar 23, 2014 7:00 pm
by Greyghost
Was at range today testing Berger 168gr VLD. Here is best result at 200m :) . S365 41.5 speed 2350

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Mar 23, 2014 10:03 pm
by Ralph
Looks good for 200m

Re: 7x57 Bende

Posted: Tue Apr 01, 2014 8:37 pm
by Christo J
hennie wrote:1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98
Christo 7x57 CZ 550

Re: 7x57 Bende

Posted: Tue Apr 01, 2014 8:41 pm

28. Christo 7x57 CZ 550

Re: 7x57 Bende

Posted: Wed Apr 02, 2014 11:39 am
by Dries101
Johan Nel wrote:1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)

29. Dries101. Pasmaak op K98 aksie met Musgrave loop

Re: 7x57 Bende

Posted: Wed Apr 02, 2014 1:32 pm

Posted: Wed Apr 02, 2014 1:57 pm
by Frikkie die Rot
Poepol aan die kant het sopas 'n Sako 75 7x57 gemis vir R8000.

Dit is sulke dae wat ek selfmoord sterk oorweeg, die hel weet!!!!

die rit huistoe met die vuil broek was taamlik sleg.....

Groetnis,
Frikkie

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Apr 04, 2014 6:44 am
by Mauser browser
Johan Nel wrote:1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98
28. Christo 7x57 CZ 550
29. Dries101. Pasmaak op K98 aksie met Musgrave loop
30. Mauser Browser. 7x57 Fabrique Nationale d'Herstal

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Apr 04, 2014 7:31 am

Posted: Mon Apr 07, 2014 1:15 pm
by PJB

31. PieterB BRNO 7x57 ( Kan nie vir die skiet wag nie )

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon Apr 07, 2014 6:44 pm

31. PieterB BRNO 7x57 ( Kan nie vir die skiet wag nie)

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 7:45 am
by Pappabeer
N.A.V 'n redelikke onverandwoordelike post van 'n ene .458 express oor 'n Vlakvark wat hy met sy 8x60 Brno Model 21 geskiet het moes ek toe die naweek ingee en maar die minste wees, en my eie Model 21 7x57 vir 'n draai vat.

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=31077

Nou ja, vandag word 'n rustige paasnaweek bederf deur vleis te werk.

Die Hornady 175gr RN is effens hoog deur die blad, maar sy het net daar gedrop, en altwee longe was mooi plat. Vleisskade was minimaal op so 100m. Ek het weer die ou sêding besef met laatmiddag jag met oopvisiere: "when the light's low, sights low..."

Elk geval. Min dinge so lekker soos om 'n digte stuk doring veld met die roertjie deur te werk vir koedoe se kind.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 8:13 am
by DWB
Lekker man Dewald! Daai is darem wragtig ñ pragtige roer hoor!

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 8:29 am
by VdWalt
Baie geluk.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 9:46 am
by NEGE3
Pragtige roer Dewalt. Myne gaan oor twee weke vir sy eerste uitstappie.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 4:43 pm
by Skier
Hey Dewald,
Spoggerige fotos! Wat voer jy die roertjie op die oomblik?
Ek dink ons moet dalk 'n sewe en nege-drie stap-jag-saamtrek op die been kry.
Wederom,