Page 2 of 2
Re: Teleskoop herstel?
Posted: Fri Aug 19, 2011 6:41 pm
by fanie17
gvdm
Gee my n lui,anders waneer is jy weer in die Ooste van Pretoria ,My no 0824688657
Re: Teleskoop herstel?
Posted: Sat Aug 20, 2011 2:33 pm
by GERT vd M
Dagse Fanie,
Ek het vanoggend 2 keer gebel en boodskap gelos, kon ongelukkig nie langer wag en het toe maar die nikon fieldmaster 4-12x50 side focus nicoplex gaan koop. Klaar op geweer gemonteer.
GROETNIS
GERT
Re: Teleskoop herstel?
Posted: Sun Aug 21, 2011 10:51 am
by fanie17
Gert
Ek weet nie hoekom ek jou gemis het nie.Jy sal tevrede wees.Laat weet wat jy dink van hom.
Fanie