New Varmint Thumbhole from BOYDS
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Dankie Jagbehep
Ek het nog nooit iets van oor die water laat kom nie, kan iemand my dalk se hoe werk die betaling?
Henri
Ek het nog nooit iets van oor die water laat kom nie, kan iemand my dalk se hoe werk die betaling?
Henri
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
HVZ
Jy betaal met kredietkaart oppi internet of jy kan by PayPal registreer en deur hulle, ook met kredietkaart betaal.
Mooi loop
Francois

Daan
Daai site is nie die site wat ons na kyk nie, het al op die net opgetel dat hulle nie by aflewering datums ens by nie, en dat hulle ook maar traag op e-mail reageer. Het ook gelees dat daar veral fitment probleme met hulle Savage kolwe is, Google maar Richard Microfit Stock en lees self.....

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
As daar manne iiemand is wat gaan bestel hier uit die Kaap uit is ek ook in vir 'n kolf en sommer 'n blank ook ( wou nog lankal my hand op so iets soos kolf van niks af begin. )
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Christo
Ek het juis middag daai blanks sit en bekyk, hulle sal mooi loop. Ek gaan hulle mail en vra of ons so n groep bestelling mag maak om op die shipping te spaar.
Mooi loop
Francois
Ek het juis middag daai blanks sit en bekyk, hulle sal mooi loop. Ek gaan hulle mail en vra of ons so n groep bestelling mag maak om op die shipping te spaar.
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Ek wag in spanningFrancois Marais wrote: Christo
Ek het juis middag daai blanks sit en bekyk, hulle sal mooi loop. Ek gaan hulle mail en vra of ons so n groep bestelling mag maak om op die shipping te spaar.
Mooi loop
Francois
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
243Songdaug
Ek soek daai kolf met 'n seer hart. Daai loop lyk vir my na .22 loop.
Francois
Ek het al vir hulle 'n mail gestuur en hulle het nogal vinnig reageer. Ek sal bietjie lees oor hulle diens.
Groete
Daan
Ek soek daai kolf met 'n seer hart. Daai loop lyk vir my na .22 loop.
Francois
Ek het al vir hulle 'n mail gestuur en hulle het nogal vinnig reageer. Ek sal bietjie lees oor hulle diens.
Groete
Daan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Manne
Sorry, het hulle gemail en gevra of ons n bulk order kan doen op geld op shipping te spaar en dit was hulle antw.....
Mooi loop
Francois
Sorry, het hulle gemail en gevra of ons n bulk order kan doen op geld op shipping te spaar en dit was hulle antw.....
So lyk my dis maar elkeen vir homself.....US federal law prevents us from shipping any package with an item value of more than $100 out of the country.
Thank you
Boyds' Gunstock Customer Service
Retail Sales Division
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Christo
Maat van my maak kolwe, hy plak self marineply hout en elke ding, het hom v/d blanks gese, hy gaan Maandag kom kyk, en dan sal ons seker n paar planke inbring, so twee/twee, die waarde is steeds onder 100 US$, laat weet waste kleur jy wil he.
Mooi loop
Francois
http://www.boydsgunstocks.com/Walnut-an ... s-s/79.htm

Last edited by Francois Marais on Fri Jan 14, 2011 9:50 pm, edited 1 time in total.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Enige een, Pepper, Jakaranda, camo. Ek gaan hom probeer maak. Baboonstalker weet nog nie maar ek "drool" vir sy mooi masjiene, hulle sal die rowwe werk in 'n jiffie klaarmaak.
Ek wil hoeka vir Beyers pols om bietjie geheime met ons te deel.
Ek wil hoeka vir Beyers pols om bietjie geheime met ons te deel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Christo
Ok, sal jou naam op lysie sit....
Mooi loop
Francois
Ok, sal jou naam op lysie sit....
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Ek sal graag een van daie vriend se kolwe wil kry vir die oefensessie. Wat is die skade vir so stuk hout ?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Christo
Ek sal by hom hoor, weet hy vra R2700 vir n klaar een, hout ingesluit.
Mooi loop
Francois
Ek sal by hom hoor, weet hy vra R2700 vir n klaar een, hout ingesluit.
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Ons voer maar in. Ek wil nog gaan visvang ook. Sal sommer op 'n stuk S A Pine oefenFrancois Marais wrote: Christo
Ek sal by hom hoor, weet hy vra R2700 vir n klaar een, hout ingesluit.
Mooi loop
Francois
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Christo/Niel
Nou die geld vir shipping oorbetaal, hulle wiks ons maar met die shipping, maar die hout is mos maar swaar, sal julle laat weet waar die prys staan as hulle geland het, behoort so binne n week te wees.

SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Het myne ook bestel en wag in spanning
Groete
SmitH
Groete
SmitH
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Het iemand toe al hul kolf gekry wat hulle bestel het?
Vra ma net
Hvz
Vra ma net
Hvz
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
My kolf het gister in SA geland ... sal hom seker volgende week h? as hy nou eers deur Customs gegaan het.
Ek het hom die 28ste Januarie bestel, 3 weke gewag voor dit verskeep was aangesien hulle uit voorraad was en ek sal hom nou seker 3 weke later kry. So hierdie bestelling gaan so 6 weke vat. Gelukkig is my geweer nog nie klaar nie anders was ek al baie ongeduldig
Al waarmee ek so bietjie ongelukkig is is dat hulle nie vir my 'n rooi kolf wou maak nie (al moes hulle elkgeval die grys een maak wat ek toe bestel het, hulle kon mos maar 'n rooi blank in die masjien gesit het).
Sodra my roer klaar is sal ek 'n paar fotos opsit.
Ek het hom die 28ste Januarie bestel, 3 weke gewag voor dit verskeep was aangesien hulle uit voorraad was en ek sal hom nou seker 3 weke later kry. So hierdie bestelling gaan so 6 weke vat. Gelukkig is my geweer nog nie klaar nie anders was ek al baie ongeduldig
Al waarmee ek so bietjie ongelukkig is is dat hulle nie vir my 'n rooi kolf wou maak nie (al moes hulle elkgeval die grys een maak wat ek toe bestel het, hulle kon mos maar 'n rooi blank in die masjien gesit het).
Sodra my roer klaar is sal ek 'n paar fotos opsit.
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Hi
Het myne laasweek Vrydag gekry op gesit en baie,baie tevrede het 5 weke gewag
SmitH
Het myne laasweek Vrydag gekry op gesit en baie,baie tevrede het 5 weke gewag
SmitH
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Plas foto's smittie, plaas foto's....SmitH wrote:
Hi
Het myne laasweek Vrydag gekry op gesit en baie,baie tevrede het 5 weke gewag
SmitH
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Hi
Ek kry dit nie gelaai nie sal maar vir iemand anders vra om te laai.
Groete
SmitH
Ek kry dit nie gelaai nie sal maar vir iemand anders vra om te laai.
Groete
SmitH
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Smit mail vir my dan laai ek viir jou die foto
Stef
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Stef
Het vir jou n mail gestuur
SmitH
Het vir jou n mail gestuur
SmitH
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: New Varmint Thumbhole from BOYDS
Dit is darm nou waarde vir geld ... 'n Howa met 'n Boyds kolf.
Ek is nog nie spyt oor die kopie van my nie
[img width=560 height=217]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 223Rem.jpg[/img]
Ek is nog nie spyt oor die kopie van my nie
[img width=560 height=217]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 223Rem.jpg[/img]