Opsoek na iemand wat Russies kan praat as Vertaler.

albertpote
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Dec 08, 2013 8:36 pm

Re: Opsoek na iemand wat Russies kan praat as Vertaler.

Post by albertpote »

Goeie naand.
Ek kan jou help met dit.
Ek is 'n toer gids in die Kaap en werk met die Russiese mark. Ek het meer as 10 jaar onderfinding met hulle en weet hoe hulle dink. As Boertjie kan ek ook julle kand verstaan en dus is ek die beste "link" tussen die twee werelede.
bel my maar by 082 438 2465 of email albert(by)kapskiytur(.)co(.)za
Albert Pote
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Opsoek na iemand wat Russies kan praat as Vertaler.

Post by Piet Breedt »

As ek net n hamer saamvat en my duim raakslaan kan ek ook vlot Russies praat
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Opsoek na iemand wat Russies kan praat as Vertaler.

Post by Flip Nel »

Piet Breedt wrote:As ek net n hamer saamvat en my duim raakslaan kan ek ook vlot Russies praat

Ek dink dit dit gaan bietjie baie seer raak as jy elke slag die duim moet raakslaan om met hulle te kan praat ;D
Post Reply