Page 2 of 5

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 12:30 pm
by Ralph Badenhorst
Johan van Wyk wrote:Ekonomies-gesproke verstaan ek heeltemal waar julle vandaan kom om monoblocks te gebruik in plaas van chopper lumps. Ek kan egter net noem dat enigiemand wat vandag dubbel gewere met monoblocks in Engeland probeer vervaardig en verkoop, uit besigheid sal wees nog voor hy begin het. Die mark vir top-kwaliteit dubbel gewere laat dit net nie toe nie en dit word beskou as iets wat in die haelgeweer mark behoort te bly.
Korrek! Soos jy self se , niemand in SA het die geld om R250 000 tot R 600 000 vir n Dubbel te betaal nie. Kom loer die dubbels gerus by HUNTEX, ek verseker jou hulle ons werk is "Top-Kwaliteit" en nie sommer n gemodifiede haelgeweer nie. ;D ;)

Groete

Ralph

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 1:11 pm
by Drenalinjunkie
Ralph Badenhorst wrote:

Ralphie.... Nou is jy BAIE verkeerd met daardie kommentaar...

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 1:16 pm
by Ralph Badenhorst
Jong manne ek stel regtig nie belang om hare te kloof op my eie draad nie. Ek wys maar net waarmee ons besig is.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 2:30 pm
by Johan van Wyk
Ralph Badenhorst wrote:
Johan van Wyk wrote:Ekonomies-gesproke verstaan ek heeltemal waar julle vandaan kom om monoblocks te gebruik in plaas van chopper lumps. Ek kan egter net noem dat enigiemand wat vandag dubbel gewere met monoblocks in Engeland probeer vervaardig en verkoop, uit besigheid sal wees nog voor hy begin het. Die mark vir top-kwaliteit dubbel gewere laat dit net nie toe nie en dit word beskou as iets wat in die haelgeweer mark behoort te bly.
Korrek! Soos jy self se , niemand in SA het die geld om R250 000 tot R 600 000 vir n Dubbel te betaal nie. Kom loer die dubbels gerus by HUNTEX, ek verseker jou hulle ons werk is "Top-Kwaliteit" en nie sommer n gemodifiede haelgeweer nie. ;D ;)

Groete

Ralph
Ralph, dis nie heeltemal wat ek bedoel het nie maar net soos jy het ek nie tyd of krag vir hare kloof nie. Ek kan jou die absolute versekering gee dat die handel in duur tweedehandse vuurwapens tans in hierdie land meer lewendig is as ooit vantevore. Die handjievol handelaars wat in daardie tipe van wapens spesialiseer het nie websites nie en adverteer nerens nie maar die aanvraag na iets soos goeie Engelse gewere en haelgewere en ongemolesteerde Mausers is tans groter as ooit en oorskry die aanbod met `n paar duisend present.

Die hoofrede hiervoor is dat die prysverskil tussen nuut en tweedehands nog nooit groter was as nou nie en iets soos `n best-quality Britse dubbel (tipies iets soos `n sidelock met mooi gravering, mooi hout, chopper lump lope van die korrekte lengte wat nie te veel "cordite burn" het nie, regte gewig vir die kaliber, Southgate ejectors, en dalk selfs `n kas) is `n warmer item op die oomblik as onwettige dwelms en ook `n AANSIENLIKE beter belegging in ons land as geld in die bank.

Heelwat van my pelle jag gereeld die groot goed met hulle ou dubbels en ek moes al `n hele paar keer uithelp om die ou roere aan die skiet te kry. In die proses leer mens nogal baie van hoe hulle werk en waarvan hulle hou, aldan nie. In die opsig is ek nogal bevoorreg want baie min mense kry die kans om gereeld met goeie Britse gewere te skiet en vir hulle te herlaai.

Vir julle, net soos vir enigiemand anders wat in die bedryf van gewere bou is, sal die mark oor die langtermyn die gemene deeler wees. Dis harde woorde maar dis ongelukkig net hoe dit is en mens kan dit sien deur na die veilingsuitslae van Holt's en Bohams te loer. Sekere goed verkoop en sekere goed glad nie.

Dis prysingswaardig om dubbel gewere teen (relatief) bekostigbare pryse te bemark. Ek hoop julle ster hou aan skyn in die verband.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 2:43 pm
by Ralph Badenhorst
Johan van Wyk wrote:

Dankie Johan, daar is geen kwaad nie. Jy weet mense lees soms net die helfte van n sin op die forum oor monoblok/ chopper lump en kry dalk die verkeerde indruk oor ons kwaliteit van werk! Maar ek nooi jou nogsteeds uit om ons wapens te kom aanskou en selfs te kom skiet. Soos jy se, dit het al daardie top Fabrikate tenimstens n 100 jaar gevat om naam te maak en ek hoop ons sal ook. :)

Groete

Ralph

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 3:03 pm

Dankie vir die uitnodiging. Daar is `n halwe kans dat ek dalk deur die loop van volgende week in julle geweste `n draai gaan moet maak om kliente te sien. Sal laat weet.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Fri Jan 10, 2014 3:23 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie ek hoor graag van jou

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Sat Jan 18, 2014 6:11 pm
by Ralph Badenhorst
Dag se manne

Die .700 Nitro express se hout het geland. Mooi Engelse plank met reguit grein. Verney Carron het aanbeveel om reguit grein hout te gebruik, hout met mooi patrone en figure kan moontlik kraak a.g.v recoil op die .700 NE. Hierdie plank is in 1995 gesny en gelos om te droog.

Groete

R

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/_57_zps3017e563.jpg[/image]

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Mon Mar 03, 2014 7:38 pm
by Ralph Badenhorst

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 04, 2014 8:38 am
by Alwyn
Ek wil ook so een he :'(

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Mon Mar 10, 2014 8:04 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Gaan loer na een van ons kliente wat die .577 Nitro Express toetsbestuur het.

Kliek op die link hieronder:

http://www.youtube.com/watch?v=yGd0XHV_59o

Groete

Ralph jr.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Mon Mar 10, 2014 8:08 pm
by Ralph Badenhorst
Ek heg nog n video aan van die .700 Nitro Express. Dit wys maar net die beweegende dele van die aksie

http://www.youtube.com/watch?v=pvHyPg96oaU

Groete

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Mon Mar 10, 2014 8:50 pm
by douw
Mooi Ralph

Ek kan nie wag om julle gewere by Huntex se sien nie!

Groete
Douw

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Mon Mar 10, 2014 9:16 pm
by Ralph Badenhorst

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 7:21 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Hier is vandag se werk.

Ons is besig om die slagpen in die blok te plaas. Die toleransie tussen die aksie en die blok is so klein dat die masjien dye wat op gespyt is - die meganisme verhoed om te sluit. Ons het sommer vir die grap die Reloading Die ingeskroef vir n "loop" - daarom is daar n gaping tussen die aksie en Die. Die loop sal mooi haks met die aksie se breech wees.

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/IMG_8793_zps26e79868.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/IMG_8791_zps76ceeb77.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/IMG_8790_zpse97ced10.jpg[/image]

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 7:31 pm
by JPS
Jo jo,

Daai is 'n MONSTER van 'n Aksie.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:08 pm
by Ralph Badenhorst
Always use enough gun ;D

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:13 pm
by JPS
Ja nee Ralph,

To be over gunned is to be sure:-).

Wat gaan daai pikante gweertjie weeg reken jy?
En nog 'n vraag, en dit is regtig uit belangstelling. As die toleransies so styf is gaan dit nie dalk probleem veroorsaak met stof of dalk bietjie grond wat dalk perongeluk daar inwaai etc. Nie?

Groete
JP

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:14 pm
by douw
You want to sink a boat? :):

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:17 pm
by Ralph Badenhorst
douw wrote:You want to sink a boat? :):
hahaha douw.

Is hierdie dan nie die Titanic van gewere nie? Ons gaan hom nog op die cnc mill bietjie van n dieet gee, Kom loer by huntex

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:24 pm
by Ralph Badenhorst
JPS wrote:Ja nee Ralph,

To be over gunned is to be sure:-).

Wat gaan daai pikante gweertjie weeg reken jy?
En nog 'n vraag, en dit is regtig uit belangstelling. As die toleransies so styf is gaan dit nie dalk probleem veroorsaak met stof of dalk bietjie grond wat dalk perongeluk daar inwaai etc. Nie?

Groete
JP
Volgens die kenners moet hy tussen 16 tot 20 pond weeg. Sal more fotos van n 700 nitro express plaas wat ons so 7 jaar terug in UK vasgehou het en blixem daai geweer was amper 21.5 pond.

Jong die wapen gaan nooit eers n jag sien nie. Die wapen is bloot vir n versamerlaar gebou. Rakend die toleransie - wat is kleiner as n dun laagie masjien dye? Nee ek glo nie stof of grond kan daar ingaan nie - goeie punt wel. :)

Plus ek dink die voordeel van n vaalblok aksie is dat n mens baie krag kan uitoefen op daai hef as dit moet - die werkende dele van die meganisme sal ook nooit vas steek indien dit vyl of vol stof sou word nie. Ons begin more die loop masjien en fit.

Stywe deadline vir HUNTEX met 15 gewere wat moet kla.

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:28 pm
by Ralph Badenhorst
JPS wrote:Ja nee Ralph,

To be over gunned is to be sure:-).

Wat gaan daai pikante gweertjie weeg reken jy?
En nog 'n vraag, en dit is regtig uit belangstelling. As die toleransies so styf is gaan dit nie dalk probleem veroorsaak met stof of dalk bietjie grond wat dalk perongeluk daar inwaai etc. Nie?

Groete
JP
JP ons is tans besig om n reloading press te bou vir die 700 se dies, sal more vir jou n paar fotos oplaai. Alles is monster en oversize met die geweer

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Wed Mar 12, 2014 6:43 am
by douw
Sterkte met die tyd!

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Wed Mar 12, 2014 7:33 am
by JPS
Dankie

Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst

Posted: Wed Mar 12, 2014 8:10 am
by WILLEBEES
Hi Ralph
Ek hou hierdie post van die begin af met groot belangstelling dop.
Hierdie is 'n geweldige interessante projek.
Ek het net gewonder indien ek dit dalk iewers misgekyk het, vir die nuwe eienaar wat inderdaad 'n paar skote met die monster wil skiet, gegewe die totale massa van die geweer in ag geneem, gaan die recoil seker enorm wees of hoe?
Kry die meneer 'n muzzle break op?
Ek luiter graag...