SA woede oor leeujag
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Hoe kan jy iemand land verban wat wettig en met nodige permitte ens die leeu gejag het!? Is die klomp mense totaal besimpeld of wat!!!!?? Al kry hulle die wereld se stemme kan so iets nie gebeur nie want die vrou het nie die wet oortree nie! Hoeveel brein selle moet jy he om dit te besef!
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: SA woede oor leeujag
Luister RSG tussen 13h00 en 14h00 vandag , die gesprek met Stephen Palos, Voorsitter van Chasa rondom die kwessie.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: SA woede oor leeujag
Sommer net hier naby my is 2 verskillende ouens wat baie suksesvol met leeus teel. As sy veroorsaak het dat leeus verder bedreig raak is dit verkeerd, maar dis wettig gedoen en die leeu gaan aangewend word vir trofee doeleindes, dus word hy gebruik vir iets. As sy hom sommer net geskiet en op die ashoop gegooi het sou ek voel dis onnodig. Ek het nie 'n baie groot behoefte om 'n leeu te jag nie, maar skiet wel tarentale wat ek sommer weggee, ek dink dis miskien meer verkeerd as mens objektief wil fout soek.
Mense sukkel regtig om dinge objektief te beskou en in perspektief te sien. Wats regtig die verskil tussen 'n leeu en tarentaal, die enigste verskil is 'n leeu is mooier as 'n tarentaal. Wat is objektief gesproke die verskil tussen 'n olifant en 'n rooibok, ek verstaan nie die gemiddelde mens nie, ons het mos almal breins gekry om te dink......... Baie van hierdie groenes dink ek is plein net dom. Dis net dom mense wat nie 'n geheelbeeld kan vorm of insien nie, dis net dom mense wat subjektief dinge benader. Meer kan ek nie sê nie, ek is seker te dom.
J1

- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: SA woede oor leeujag
ja kyk, my skoonsussie het my gestrip toe sy vroegdag my die email aanstuur om die vrou te verban, en dink my aandele het gedrop by skoonmense, hulle is baie lief vir katte. Maar ek gaan vir hulle die Aug2012 uitgawe van SAJAGTER tydskrif neem dat hulle kan lees wat behels die leeujag en wat dit al gedoen het vir leeus.
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: SA woede oor leeujag
Plaas dat hulle hulle be:ke uitspoel oor die stroop van renosters en olifante maar nee jag is die onding.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SA woede oor leeujag
As die boere net die helfte van die klomp se support gehad het teen die plaasmoorde
sou dit fantasties gewees het. Hulle maak baie groter bohaai oor die leeu as oor die
mense wat vermoor word.
sou dit fantasties gewees het. Hulle maak baie groter bohaai oor die leeu as oor die
mense wat vermoor word.
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: SA woede oor leeujag
Where there is no hunting there is no animals(Lions)!
Hulle pouch hulle op en niemand kry die voordeel van die bedryf nie!
Hulle pouch hulle op en niemand kry die voordeel van die bedryf nie!
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
-
Doppies
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:35 pm
Re: SA woede oor leeujag
Cant agree with you more well said.VdWalt wrote:Never argue with stupid people, they will drag you down to their level and then beat you with experience.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SA woede oor leeujag
Liewe hemel hierdie massa histerie van die oningeligte ou klomp greenies. Selfs van my jag kennisse het hulle uitgespreek hierteen sonder om die
feite te probeer kry. Ek is ook teen geblikte jag maar hier het sy die leeu fairchase gejag. Nou omdat dit n vrek mooi leeu is wil almal haar kruisig!
feite te probeer kry. Ek is ook teen geblikte jag maar hier het sy die leeu fairchase gejag. Nou omdat dit n vrek mooi leeu is wil almal haar kruisig!
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SA woede oor leeujag
Ja, daar is troppe wilde leeus tussen Rustenburg en Zeerust!DirtyOldsix wrote:Ek is ook teen geblikte jag maar hier het sy die leeu fairchase gejag.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SA woede oor leeujag
Nog 'n goeie artikel. Jammer Rapport sal seker nie so gebalanseer en goed deurdagte artikel plaas nie. Dis nie sensasioneel genoeg nie!
http://www.dailymaverick.co.za/opinioni ... otu6sTil0r
http://www.dailymaverick.co.za/opinioni ... otu6sTil0r
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Carl jy my een voor.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: SA woede oor leeujag
Carl, ek was nou net oppad om die link te plaas, toe sien ek jy is te vinnig. As alle mense maar net so rasioneel soos die ou kan weesCarl wrote:Nog 'n goeie artikel. Jammer Rapport sal seker nie so gebalanseer en goed deurdagte artikel plaas nie. Dis nie sensasioneel genoeg nie!
http://www.dailymaverick.co.za/opinioni ... otu6sTil0r
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: SA woede oor leeujag
Baie goeie artikel.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SA woede oor leeujag
Geno wrote:Ja, daar is troppe wilde leeus tussen Rustenburg en Zeerust!DirtyOldsix wrote:Ek is ook teen geblikte jag maar hier het sy die leeu fairchase gejag.
Sarkasties??
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SA woede oor leeujag
Gladnie. Net realisties.DirtyOldsix wrote:Geno wrote:Ja, daar is troppe wilde leeus tussen Rustenburg en Zeerust!DirtyOldsix wrote:Ek is ook teen geblikte jag maar hier het sy die leeu fairchase gejag.
Sarkasties??![]()
Feit is, dat as 'n leeu gejag word in RSA, is dit gladnie 'n wilde leeu nie.
Nou, dis nie 'n slegte ding nie.
1 Wilde leeu wat gejag word het die volgende uiteinde:
Nuwe mannetjie kom in, en maak die gejagde leeu se kinders dood.
1 Mak leeu wat gejag word, het geen familiebande nie.
Dus is die teel, vrylaat en skiet van leeus, soos in RSA gedoen, die beste ding ooit vir Afrika se wilde leeu populasie.
Last edited by Geno on Wed Nov 20, 2013 10:32 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Stem daar Geno!!! Alhoewel ek nie self half mak leeu sal wil jag nie.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SA woede oor leeujag
Sarkasties??
[/quote]
Gladnie. Net realisties.
Feit is, dat as 'n leeu gejag word in RSA, is dit gladnie 'n wilde leeu nie.
Nou, dis nie 'n slegte ding nie.
1 Wilde leeu wat gejag word het die volgende uiteinde:
Nuwe mannetjie kom in, en maak die gejagde leeu se kinders dood.
1 Mak leeu wat gejag word, het geen familiebande nie.
Dus is die teel, vrylaat en skiet van leeus, soos in RSA gedoen, die beste ding ooit vir Afrika se wilde leeu populasie.[/quote]
Dankie vir die uitklaar. Dis n interressante siening na al die negatiewiteit wat "geblikte leeujag" in SA gekry het die afgelope paar jare. Dit het mos maar ook gegaan oor die grootte van die kamp waarin die leeu gejag word.

Soos ek ook dit verstaan, vir n geteelde leeu wat gejag word is daar n vrylopende leeu in Africa wat nog n dag sien.
Ek wens net die greenies verstaan dat al verban hulle dit gaan hulle nie die behoefte aan die jag van leeus stop nie. hy gaan hom net nou erns skiet waar dit skade aan die natuur veroorsaak.
Ek het opgegee om met van die mense te redineer.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SA woede oor leeujag
Geen haan het daarna gekraai toe Judge Judy (TV-faam) 'n leeu hier kom skiet het nie!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Trofee jag en biltong jag.Die greenies tref onderskeid tussen die twee! Hoekom nou die dier skiet omdat hy mooi is want jy doen dit net vir jou ego!? Maar aan die ander kant soek ons biltong jagters ook maar mooi koedoe of rooibok! Ek jag vir die vleis en wil nie vet gat leeu skiet wat dik gevreet is aan donkies nie ander ouens voel weer anders.Daarom het ek niks teen leeu teel nie en stem saam dat jy die wilde bevolking so beskerm. As die leeu nou siek en oud was sou die greenies nie so bohaai gemaak het nie! Die vrou het niks wettig verkeerd gedoen nie en ek gun haar die trofee sy het immers betaal vir hom al is die tipie jag ook nie vir ander jagters aanvaarbaar nie.Die debat sal nooit end kry nie jy sal altyd die ou kry wat die dam onder die eend se gat uit ruk.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: SA woede oor leeujag
My ma het altyd gese, as jy niks goed het om te se nie, hou eerder jou mond. Ek self sal nie n kat wil skiet nie, maar ek gaan nie soos n ding van die plot tekere nie.
Ekt niks teen dit nie. Smaak verskil is maar al.
Ek wonder of die klomp groenes al gesien het hoe diere lyk wat begin inteel, of oorbevolking. So much for that plan of buying a piece of land where the animals can live happy ever after.
Jag is nie net daar vir die finansiele inkomste nie, dit is noodsaaklik.

Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: SA woede oor leeujag
Ek ook nie, dink die kans dat 'n half mak leeu mens opvreet as hy besef wat aan die gebeur is, is grooter as 'n wilde leeu.mariusr wrote:Stem daar Geno!!! Alhoewel ek nie self half mak leeu sal wil jag nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Ha ha die waar! Jy gaan verseker wees van charges!? Nee ek wil sy spoor vat daar in Tanzanie en hom so soek! Wilde leeu wat bokke vang!