Page 2 of 2
Re: 260 Remington
Posted: Mon Apr 30, 2012 11:21 am
by Bruhn
Hallo mense
Wil net se ek het ook n 260 rem ek het nie baie tegniese kennis nie maar ek is baie tevrede.Ek het die 260 gekry nav artikel van Koos Barnard in Magnum Truvelo 22" 1-8.5 " twist loop met Sako M 591 Forester aksie.Ek het 308 243 vir my seun gegee. My dogter was in Amerika sy het 400 nuwe Remington doppe gestuur. Ek laai met S365 kruit 140 gr 6.5mm Sierra Gameking punte 41 gr . Die 260 is reg vir van koedoes tot vlakvarke en kleinwild.Wag nounog vir 223 Howa lisensie van Augustus 2011 die 260 moet maar instaan vir die rooimanne ook.
Groete
Bruhn
Re: 260 Remington
Posted: Mon Apr 30, 2012 11:39 am
by Arnold
Kan jy dalk onthou in watter Magnum daai artikel was. Ek sal net weer bietjie daai wil gaan lees.
Re: 260 Remington
Posted: Mon Apr 30, 2012 11:40 am
by tripodmvr
Bruhn wrote:
Hallo mense
Wil net se ek het ook n 260 rem ek het nie baie tegniese kennis nie maar ek is baie tevrede.Ek het die 260 gekry nav artikel van Koos Barnard in Magnum Truvelo 22" 1-8.5 " twist loop met Sako M 591 Forester aksie.Ek het 308 243 vir my seun gegee. My dogter was in Amerika sy het 400 nuwe Remington doppe gestuur. Ek laai met S365 kruit 140 gr 6.5mm Sierra Gameking punte 41 gr . Die 260 is reg vir van koedoes tot vlakvarke en kleinwild.Wag nounog vir 223 Howa lisensie van Augustus 2011 die 260 moet maar instaan vir die rooimanne ook.
Groete
Bruhn
Jy moet begin lawaai maak oor jou lisensie. My Howa 223 op 12 Des 2011 aansoek gedoen en 13 April gekry. Bel 012 353 6111 en hoor wat aangaan. As jy wil kan dreigbrief van prokureur miskien help. Het blykbaar 3 maande om ja of nee te s
Re: 260 Remington
Posted: Mon Apr 30, 2012 2:05 pm
by Bruhn
Arnold
April 2000 artikel oor 260 deur Koos B
Feb 2002 260 cartridge of the month.
tripodmvr
Dankie vir die no wie sit agter die no ? My storie is ek het my 308 op my seun se naam gesit (hy is lankal in besit van die wit lisensie kaartjie) toe het ek n eksta 22 van my naam laat afhaal voor ek aansoek gedoen vir die 223. Maw ek dog ek het net 3 lisensie op my naam. Maand gelede hoor ek toe my aansoek is afgekeur die betrokke inspekt het toe namens my apelleer toe bel ek CFR kry niemand van Oos-kaap toe praat ek met kapt Nortier van N- Gauteng hy se toe hy kry ons OK mense jammer want blykbaar gaan daar niks aan nie. Hy gaan toe in op die sisteem en sien toe dat die 308 nog steeds op my naam is so ook die 22. Ek het vir hom die hele aansoek laat e-pos so 2 weke gelede.Wag nog vir n antwoord maar sal eerder wil bel.

Bruhn
Re: 260 Remington
Posted: Mon Apr 30, 2012 3:09 pm
by Arnold
Ek dink nie ek het toe al magnums gekoop nie, sal maar moet sien wat op die boekrak staan. Dankie
Re: 260 Remington
Posted: Thu Nov 29, 2012 12:09 pm
by Roelf
Arnold
In jou antwoord op Piet se vraag noem jy dat die .260 se 26" lop net so bietjie kort is. Watter lengte sal jy aanbeveel? Uit ander inligting op jaracal lei ek af dat mens n ho?r node sal kan bereik met 130 gr VLDs op n 28" loop. Is dit die rede vir jou stelling? Watter lengte sal nodig wees om die ho?r node by te kom met 123 gr Scenars?
Dankie vir julle raad, dit help regtig baie.
Roelf
Re: 260 Remington
Posted: Thu Nov 29, 2012 12:31 pm
by Arnold
Dit sal naby aan 28" wees.
Met n 24" loop kan jy 2840fps doen met die 130gr. Die ho?r node is hier by 3000fps dink ek.
Re: 260 Remington
Posted: Tue Dec 04, 2012 11:50 am
by Jake1
Hierdie ombouings van gewere waarvan julle praat, kos dit nie maar selle as om 'n nuwe een te koop nie?
Re: 260 Remington
Posted: Tue Dec 04, 2012 1:04 pm
by Eugene
Stefan764 wrote:
Franswa
Hier is nou n man op die forum wat die trie-O-eit probleme uitgesort het. Hy vat DOOD tot op 550m. Op Jak nogal. Ons wag net nog vir sy trugvoer ma dit klink belowend...
Stef

Stuur bietjie aan daai inligting dat ek dit ook kan probeer!
Ek vat lankal nie meer 'n RF saam veld toe met my 308 nie, ek vat daai goete wat die landmeters gebruik, om my trajek te bepaal
