Page 2 of 2

Re: Hoeveel van julle dra elke dag 'n handwapen

Posted: Wed Jan 07, 2015 5:13 pm
by Yeager
HK P2000sk, CompTac Minotaur, soos Apie hierbo sĂȘ dans, werk en kerk. Ek steur my net nie aan die geen vuurwapen kennisgewings nie. Steek hom net goed genoeg weg.

Re: Wanneer dra julle 'n handwapen

Posted: Wed Jan 07, 2015 6:05 pm
by douw
Ek het die opskrif verander. Ek het ook die opsie "nooit" bygesit. Stem asb weer.