My Mes projekte

Enige iets tov messe.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Johan Nel wrote:Dries, dankie vir die terugvoer. Dis 'n baie interessante stokperdjie wat jy bedryf. Ek vind dit nogal fasinerend. Ek het nou al telkemale oorweeg om 'n kursus by te woon om te leer messe maak, ook maar suiwer vir die lekkerte. Ek het net nog nie tot uitvoering gekom nie. Ek stem saam met Beretta en die ander manne wat kommentaar gelewer het, dat jou messe pragtig is. Messe en gewere, dis mos maar goed wat manne se hartsnare roer.
Daai skaalmodel van die Wolhutermes is natuurlik baie mooier en 'fancier' as die oorspronklike mes. Ek het in 'n artikel gelees dat Wolhuter die betrokke mes iewers gegaps het so in die verbygaan. Later jare toe hy in Engeland besoek afgele het het hy die vervaardigers van die produk se vertoonlokaal besoek en toe aan een van die personeellede vertel dat een van hulle messe gebruik is om ' leeu dood te maak. Die man wou hom toe nie glo nie, en het gedink hy skeer die gek met hom.
As jy n kurses wil doen. Kevin en heather Harvey is op Belfast daar naby jou- seker van die twee beste mesmaakers in die land en niemand beter om by te leer nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Mes projekte

Post by henried »

Dries101 wrote:
henried wrote:Hier is die 2 tips....
yes dit neels se goed daai- het seker vir 5 jaar saam met hom gewerk by Media24- beste op die mark in my opinie
Ek maak my seun se swaard saam met Neels.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

henried wrote:

Klein wereld ne
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Mes projekte

Post by Johan Nel »

Dries101 wrote:
Johan Nel wrote:Dries, dankie vir die terugvoer. Dis 'n baie interessante stokperdjie wat jy bedryf. Ek vind dit nogal fasinerend. Ek het nou al telkemale oorweeg om 'n kursus by te woon om te leer messe maak, ook maar suiwer vir die lekkerte. Ek het net nog nie tot uitvoering gekom nie. Ek stem saam met Beretta en die ander manne wat kommentaar gelewer het, dat jou messe pragtig is. Messe en gewere, dis mos maar goed wat manne se hartsnare roer.
Daai skaalmodel van die Wolhutermes is natuurlik baie mooier en 'fancier' as die oorspronklike mes. Ek het in 'n artikel gelees dat Wolhuter die betrokke mes iewers gegaps het so in die verbygaan. Later jare toe hy in Engeland besoek afgele het het hy die vervaardigers van die produk se vertoonlokaal besoek en toe aan een van die personeellede vertel dat een van hulle messe gebruik is om ' leeu dood te maak. Die man wou hom toe nie glo nie, en het gedink hy skeer die gek met hom.
As jy n kurses wil doen. Kevin en heather Harvey is op Belfast daar naby jou- seker van die twee beste mesmaakers in die land en niemand beter om by te leer nie
Dankie Dries,
Ek het hulle spesifiek al in gedagte gehad ja, en deels omdat hulle nie net lemme uit staal sny nie, maar smeewerk ook doen. Ek dink Heather spesifiek is 'n "Bladesmith" as ek dit nie verkeerd het nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Mes projekte

Post by spekieries »

Dries

Ek wil net weet of jy n690 en 12c27 self verhard in daardie oond of gebruik jy dit maar meer vir C460 of O1-Tool? In dien jy dit wel vir die eerste twee gebruik , hoe gaan jy te werk?

Groete
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Johan Nel wrote:

Hi, Heather is n blacksmith en farrier, asook american master bladesmith, en kgsa lid, Kevin is ook n abs master bladesmith en kgsa lid. Hulle is van die beste in die wereld en as jy wil leer smee is daar nie better mense in afrika nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

spekieries wrote:Dries

Ek wil net weet of jy n690 en 12c27 self verhard in daardie oond of gebruik jy dit maar meer vir C460 of O1-Tool? In dien jy dit wel vir die eerste twee gebruik , hoe gaan jy te werk?

Groete
Ek doen net 01 , 5160 en 1070 in die oond, die res stuur ek in vir verharding.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Mes projekte

Post by spekieries »

Dankie Dries

As jy daardie wat jy genoem het "Quench", wat se "quenching oil" gebruik jy. Jammer ek meng die taal so maar ek ken nie die korrekte Afr. terme nie.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

spekieries wrote:Dankie Dries

As jy daardie wat jy genoem het "Quench", wat se "quenching oil" gebruik jy. Jammer ek meng die taal so maar ek ken nie die korrekte Afr. terme nie.
Jy vrae my vas, ek weet daars diesel, olie en atf in my mix, ek dink so 40% atf, 40% olie en 10% diesel, gebruik dit al vir seker 4 jaar
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Mes projekte

Post by spekieries »

Baie dankie Dries ek waardeer die inligting.
Kaptein
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm

Re: Mes projekte

Post by Kaptein »

Goeie dag almal
Wil net hoor wat is die gewildste staal om mee te werk 5160,1070
En waar kan n mens dit koop asook waar kan mens koper skroefies en plate koop
Ek is in die Oos Vrystaat
Dankie
koos
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Fri Jun 05, 2009 9:20 pm

Re: Mes projekte

Post by koos »

Naand Stoorlam.

Probeer KMTS in Pretoria. Hulle hou heelwat van die goed aan vir mes makers. www.KMTs.co.za
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

stoorlam wrote:Goeie dag almal
Wil net hoor wat is die gewildste staal om mee te werk 5160,1070
En waar kan n mens dit koop asook waar kan mens koper skroefies en plate koop
Ek is in die Oos Vrystaat
Dankie
Hi 5160 is die mees vrylik beskikbaar vir smeewerk en sy verharding is ook sonder enige trieks. Dit is ook die staal wat die ABS aanbeveel vir die smede om hulle toets messe mee te maak. Moenie dat die prys jou laat dink dis goedkoop staal nie. Dit is van die beste mes maak staal beskikbaar.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Kaptein
Newbie
Newbie
Posts: 19
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:43 pm

Re: Mes projekte

Post by Kaptein »

Baie dankie vir die terugvoer
Het nog nie messe begin maak nie, maar wil baie graag begin
Ek het al n paar goed gekry by my ma se oom (Johan van Wyk ) wat in Alberton bly
Lekker dag
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

En DWB se beloofte werksmes is klaar. Nou net daai varkjag.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Mes projekte

Post by Johan Nel »

Sjoe, daai is 'n pragtige mes! DWB gaan verseker 'n tevrede man wees.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

So paar fotos van die skede maak proses
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Mes projekte

Post by DWB »

Dries, ek brag al klaar met hom al is hy nog nie eers hier nie ;D

Ons sal ñ varkjag en sommer ñ geelvis sessie moet organiseer! Die twee seisoene bots maar net
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Paar dkedemask fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Laaste paar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Mes projekte

Post by Gert Odendaal »

Goeie dag Dries
Ek gaan vir volgende jaar `n mes smee kursus by Heavenly Forge boek, dit is definitief die enigste mes maak proses wat my trek...ek het gaan kyk wat hulle doen en dit is wat ek wil doen, ek het al die nodige oonde tot my beskikking en gereedskap is ook beskikbaar...wat lekker is , is dat `n baie goeie vriend van my die kursus saam gaan doen...wat dit nog lekkerder maak... ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Hi gert, oppas vir daai gogga- wens ek het genoeg tyd gehad, maar tussen werk, kinders grootmaak, jag, skiet, visvang, stokke bou en herlaai sukkel die messe maar die laaste ruk. Steve Fourie het my n stuk van my blank gehou van my 7x57 wat hy oordoen so daai houtjie gaan verseker n mes word.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Gert Odendaal wrote:Goeie dag Dries
Ek gaan vir volgende jaar `n mes smee kursus by Heavenly Forge boek, dit is definitief die enigste mes maak proses wat my trek...ek het gaan kyk wat hulle doen en dit is wat ek wil doen, ek het al die nodige oonde tot my beskikking en gereedskap is ook beskikbaar...wat lekker is , is dat `n baie goeie vriend van my die kursus saam gaan doen...wat dit nog lekkerder maak... ;D
Lekker ding is as jy kan smee kan jy stock remove maar nie anders om nie- dit gee n man opsies. Partykeer is stock remove ook lekker en in die geval van damascus billets n noodsaak as jy nie die staal wil delamineer nie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Mes projekte

Post by Dries101 »

Messie wat ek verlede week klaar gemaak het-Sandvik 14c met swartG10 liner en vlakvarktand handvatsel. Nou kan ek weer ophou messe maak vir eers en die ander half klaar projekte wat ek het voltooi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Mes projekte

Post by Johan Nel »

Baie mooi Dries, ek beny jou jou vaardigheid.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Post Reply