My laaste jag vir 2013 eindig op 'n hoë noot
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: My laaste jag vir 2013 eindig op 'n hoë noot
Netjies Pieter. Dankie vir die lekker storie!
Goed, beter, 6millimeter!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: My laaste jag vir 2013 eindig op 'n hoë noot
Ai, dit is lekker Chuck Stud!
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: My laaste jag vir 2013 eindig op 'n hoë noot
Mooi gegooi my maat!! Hierdie jaar het omtrent vir jou reg geloop in die jagveld. Hopelik is ek weer so bevooreg om volgende jaar saam in die duine te jag!!Pieter Vorster wrote:Dankie manne. Wat is goeie herhinneringe in elkgeval werd as mens dit nie kan deel nie?
-
2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: My laaste jag vir 2013 eindig op 'n hoë noot
Baie mooi so jag 'n man mos!