Page 2 of 2

Re: 243 Win - 85gr Barnes TSX, Hornady 80gr GMX, 85gr Interb

Posted: Tue Sep 03, 2013 12:36 pm
by Pumba30-06
So verstaan ek dit ook. Die mark bepaal wat vervaardig word.
Ek wil graag as my loop uit geskiet is vir my 8 groef opsit vir die swaarder koels en dink n swaerder monometaal koel kan die .243 nog meer potensiaal gee. Maar dis net n gedagte / droom en ek verstaan dat die mark te klein sal wees, maar dit sal lekker wees en mens mag droom :) .

Re: 243 Win - 85gr Barnes TSX, Hornady 80gr GMX, 85gr Interb

Posted: Fri Sep 06, 2013 9:01 am
by Umshwati Boy
Decision made. Nou moet ek net vir die lisensie wag en dan kan ons maar toets op bosvarke.

[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/image_zpsfb6ea138.jpg[/image]

Re: 243 Win - 85gr Barnes TSX, Hornady 80gr GMX, 85gr Interb

Posted: Fri Sep 06, 2013 9:30 am
by tripodmvr
Mono koeƫls vir 243 werk nie in gewigte van 90gr nie. Het dit in my Musgrave met die ou Goodnel's ondervind. Die 80 greiners het die akkuraatheid gebring.

Spoed is nodig om die koper te laat oopmaak en die penetrasie is genoegsaam in die meeste tipes wild. Ek het nou al GSC, Hornady, Barnes, Frontier Spartan en Goodnel gebruik. Almal van hulle dood goed as die skootplasing goed is. Barnes se konstantheid het egter my nog altyd beindruk.