Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Geno »

Willie, dankie. Sal laat weet of ons kan kom.

Chrisjan, moet netnie weer reageer op Jakkalshuil nie hoor! Hahahaha
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Frikkiedbr »

Middag Blok en Willie, nou sê my as ek nie 'n jagter of jakkalse dood skiet nie maar wil graag die kurses bywoon vir die lekkerte en om te leer.
Mag ek maar? of is dit net bedoel vir die wat die jakkalse so bietjie roer?

Dankie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by BLOK »

Frikkiedbr wrote:Middag Blok en Willie, nou sê my as ek nie 'n jagter of jakkalse dood skiet nie maar wil graag die kurses bywoon vir die lekkerte en om te leer.
Mag ek maar? of is dit net bedoel vir die wat die jakkalse so bietjie roer?

Dankie

Ek dink as n man nie n jakkals wil dood maak nie dan is die link onder seker maar dan die tipe plek wat so man by die lekkerste gaan by kan leer en ten minste die tipe mense wees waarmee hy homself eerder sal wil asosieer. ;D ;D ;D

http://www.landmarkfoundation.org.za/
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Frikkiedbr »

Nee man Blok, ek sal skiet daar is nie 'n probleem met dit nie. :o
Ek dink die kurses kan vir die nie jagter ( wat graag 'n jagter wil wees) ook lekker wees. ><)
Maar ek wil net weet as sulke manne ook welkom is of nie? :-\
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by BLOK »

Frikkiedbr wrote:Nee man Blok, ek sal skiet daar is nie 'n probleem met dit nie. :o
Ek dink die kurses kan vir die nie jagter ( wat graag 'n jagter wil wees) ook lekker wees. ><)
Maar ek wil net weet as sulke manne ook welkom is of nie? :-\
Krap maar jou gat jong. Glo enigeen kan bywoon, weet by voriges was manne wat met honde gejag het en chopper jagters ook al.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Frikkiedbr »

Ja nee ek sien so. ;D
Is die koste ook dan dieselfde?
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Willie G »

Naand se aan almal

Aan al die manne wat al op die kursus was.
Al wat die kostes sal wees is R150. Net jul eie vleis bring vir die aande en iets om te drink.

Dankie vir die belangstelling.

Groetnis Willie.
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Willie G »

Frikkiedbr

Jy is meer as welkom om saam te kom. Die kostes gaan dieselfde wees R1500.

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13647
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Geno »

Sorry manne. Ek gaan nie die kursus bywoon nie.
African Long Range Hunters se AGM is op dieselfde naweek.

Geniet dit, en leer baie by Sir Taffie!
Goed, beter, 6millimeter!
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Willie G »

Naand Geno

Dit is jammer dat jy die kursus nie kan maak nie, het uit gesien om die ou hande te leer ken.

As daar nog manne is wat op die kursus reeds was is jul welkom om weer te kom, hier is reeds 5 ou hande wat weer kursus toe kom.

Groetnis en geniet alles wat jy doen.
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Willie G »

Naand aan al die manne.

Hier is die name wat al kursus toe kom.

1.Willie
2.Rudick
3.Dawie Scholtz
4.Dawie se pel
5.Nico van Asweging
6.Johan Pretorus
7.Jan Krokedil
8.Roelof van Tonder
9.Ruhan Lourens
10.George
11.Danie Bezuidenhoud
12.Arno
13.Hurculas Koekemoer
14.Theuns Bouwer
15.Blok
16.Schalk
17.JC Moller
18. Willie Moller
19.Ian

Laat weet as daar nog manne is wat wil kom. Dan maak ons dit die moeitewerd vir Sir Taffie dit is ook nie naby vir hom nie.

Groetnis Willie
Willie G
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Jun 14, 2013 5:09 pm

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by Willie G »

nog 2 manne by gekom

20.Dawid Lombard
21.Jg Camper

Groetnis
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Potch / Ventersdorp Jakkals Kursus

Post by PJS »

1.Willie
2.Rudick
3.Dawie Scholtz
4.Dawie se pel
5.Nico van Asweging
6.Johan Pretorus
7.Jan Krokedil
8.Roelof van Tonder
9.Ruhan Lourens
10.George
11.Danie Bezuidenhoud
12.Arno
13.Hurculas Koekemoer
14.Theuns Bouwer
15.Blok
16.Schalk
17.JC Moller
18. Willie Moller
19.Ian
20.Dawid Lombard
21.Jg Camper
22. PJS
Post Reply