Page 2 of 2

Re: Waterbokbul kry sy dag

Posted: Sun Jul 21, 2013 9:02 pm
by Ian
Ons manne wat jare Driehonderd-6 skiet smile maar net ne Ian... ;D

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Waterbokbul kry sy dag

Posted: Mon Jul 22, 2013 7:56 pm
by theedge
Mooi man Ian, Dis n mooi bul daai.

Re: Waterbokbul kry sy dag

Posted: Tue Jul 23, 2013 12:50 pm
by dawiec
Mooi bul Ian!
Nou ja van nou af is myne ou musgrave ook 'n 300-6! Kan nie wag vir die manne se reaksies nie.. :laugh: