.44 Magnum Herlaai Komponente

vinkie
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Tue Feb 04, 2014 10:06 am

Re: .44 Magnum Herlaai Komponente

Post by vinkie »

Hallo,
Ek het ook sopas n 44 magnum gekry en wonder of enige van julle al MS 200 gebruik het?
Ek laai MS vir die 40, so as dit vir die 44 ook kan werk is dit een minder tiepe kruit om aan te hou.
Sover ek weet is die MS bietjie warmer as die MP maar die MS is n skooner poier?
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: .44 Magnum Herlaai Komponente

Post by Jacques van Eeden »

MS is skoner maar te vining. Ek het S221 wat ek wil probeer.

Groete
Jacques
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: .44 Magnum Herlaai Komponente

Post by Jake1 »

Kan mens na somchem se .44magnum se handwapen min en max kyk as mens veilig vir lever action wil laai?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Post Reply