na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

User avatar
Philip De Bruyn(MFWIC)
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm

Re: na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

Post by Philip De Bruyn(MFWIC) »

Maar Mamma kan partykeer sommer BAIE kwaad word
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

Post by evdberg »

Kyk , as n man se vrieskas leeg is , en jou beursie het darm so ietsie in - dan is daar nie n drupple drank nodig om jou gat te laat jeuk nie !
Ek moes al n paar keer net vir Mamma herhaal wat ek gaan skiet .... sy wil net seker maak !
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
evdberg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 285
Joined: Tue Apr 16, 2013 2:49 pm

Re: na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

Post by evdberg »

Frans - waneer die plat honne begin rond rol van die leegheid - dan hou jy vir ons weg, VER weg van die boer se eksotiese wildskamp af !
Hoe verduidelik n man jy het per abuis die boer se Koning Wildebeest laat bakie ry ? Kyk - dis is nou vir jou n express skei-saak daai !
Veiligheid begin by jou !
.308 HOWA
9mm Glock 19
User avatar
Philip De Bruyn(MFWIC)
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm

Re: na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

Post by Philip De Bruyn(MFWIC) »

As mamma dan wil padvat na so ekspidiesie dan moet sy net weet sy los die vleis waar dit is,vat die kinders,mar los die vleis
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: na 3 Maande se beplanning breek on Jag vir 2013 aan !

Post by 375fanatic »

evdberg wrote:Frans - waneer die plat honne begin rond rol van die leegheid - dan hou jy vir ons weg, VER weg van die boer se eksotiese wildskamp af !
Hoe verduidelik n man jy het per abuis die boer se Koning Wildebeest laat bakie ry ? Kyk - dis is nou vir jou n express skei-saak daai !
dis nou waar jy boude en blaaie in die veld sny want jy kannie met die voertuig by hom kom nie en dra maar n blikkie kiwi polish ook saam :laugh:
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
Post Reply