Ek sekondeer. Baie dinge gebeur in daai klein werkskamer/kluis.tau wrote:. Vra vir Erwee Basson in Vredendal.
Oplossing vir recoil.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Ek het nie enege cool megwefters waarvan die mense praat nie behalwe 'n KD. ek vind dit maak 'n redelike verskil, maar met my 300 WM is die muzzle blast so kwaai dat my KD 'n mirrage gooi na slegs 'n paar skote. ( 200 gr Sierra gamekings met 71gr S385 )
my 300 is 'n Remington 700 met 'n 26'' loop.
Hoop jy kom reg want dis 'n wonderlike kaliber
my 300 is 'n Remington 700 met 'n 26'' loop.
Hoop jy kom reg want dis 'n wonderlike kaliber
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Oplossing vir recoil.
Ek het 'n ligte 300WM - Blaser R93 Pro. Met die Swaro Z3 weeg hy so 3.0kg. Die Factory Pad is belaglik, en die geweer se LOP is te kort (Ek het Orangutang Arme), so ek het 'n Pachmayer Deccelerator slip on Recoil Pad opgesit wat die LOP perfek vir my maak. Wat 'n verskil. Dit is maar seker nou soos 'n 270. Moet se, ek skiet baie met 'n 375, maar dit is swaar (4-4.5kg) en skop glad nie teen die 300WM sonder 'n ordentlike Recoil Pad nie. Die 416 het biejie meer byt, en dus is die 300 maar nie te sleg nie as ek hom na 'n sessie met die 416 gebruik. Ek Skiet 73gr S385 met 180gr TTSX's teen 3050fps, so die ladings het 'n biejie woema. Maar moet se, vir my die Recoil Pad is die belangrikste. Anders sou ek se, begin met swakker ladings en spandeer meer tyd op die baan. Ek skiet ook baie met 'n .22lr, seker elke keer wat ek met enige geweer skiet gaan die 22 saam om met "warm-up" te doen. Hulp my om biejie te fokus voor die ander geweere my probeer dood skop.
Die Recoil Reducers wat in die Kolf gaan, werk goed (dus is my 375 so swaar), maar vir my is die 300 'n geweer waarmeer ek agter Kudus in die Berge sal Jag en dus is hy nes Piet-Skiet se ligte 303, my gunsteling geweer waneer ek weet ek sal baie Loop. Voor ek die 300 gekoop het, het ek die 375 vir 'n week agter Kudus in die Estcourt omgewing gejag, ek het die Swaar black-sam gevloek teen die einde van die Jagtog.

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Chevvy,
KD maakmdefinatief baie meer as 10% veskil. Soos voorheen al genoem my seun is baie klein ( aard na sy moeder), en hy skiet met gemak my 30-06 wat sonder die KD op met die 165 gn koeels meer skop as my 375hh. Die 3006 skiet soos droom met die KD op.
ek het Terminator KD's op al my gewere behalwe die 375hh. En dit maak groot verskil, miskien omdat die KD's so swaar is weet nie maar hulle werk. Vir stap en jag in Bosveld is hulle egter 'n probleem. Het weer die afgelope naweek myself belowe dat ek reflex of iets dergliks moet kry vir stap en jag.
Groete
JP

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Groter manne kan dit vat, kleiner manne sit op hul gatte.Piet-Skiet wrote:Hoe jy I geweer vashou het ook groot invloed. Party le meer in sy geweer in wat sy julle bo lyf die punch lat vat,ander se skouer vat meer van die skop. Ek het ook gesnien dis die grooter manne wat meer aftjop met recoil. Snaakse verskynsel...
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Jammer vir dubbel plasing
Last edited by LouisR on Sun Apr 11, 2021 10:07 am, edited 1 time in total.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Goeie môre, dis 'n baie ou draad maar spreek meeste opsies aan tov my probleem, ek het 'n baie ligte(3.8kg met teleskoop op) 17.5" 30-06 fullstock geweer wat jou redelik raak trap van bank af. So silincer is nie opsie nie, het reeds Pachmayer slip on(nog staal butt end) opgesit maar steeds is die terugskop te veel om ladings uit te werk voor ek begin flinch, so oorweeg baie sterk om kwikstaaf of ekstra gewig in te sit aangesien ek op punt is waar ek eerder met die 6.5 x55 skiet as 30-06. Nou die vraag is eerder wie in Pta omgewing kan die kwikstaaf reg insit/wie verskaf dit en koste(Sien by Zimbi is staaf alleen R1350), ek lees dat dit teen spesifieke hoeke geinstalleer moet word om doeltreffend te funksioneer. Verder hoe groot en kry mens verskillende gewigte van die buis? My kolf is baie dun - 38mm agter.
Groete
Louis
Groete
Louis
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Daai kwikstaaf maak 'n onlekker geluid as jy die geweer heen en weer beweeg soos jy loop met hom. Ek kon nie dink dat ek dit sou kon uithou en hom ASAP uitgehaal nog voor epoxy geset het. Toe eerder 'n klomp ball bearings gevat en met epoxy die gat gevul om ekstra gewig te kry. Dit werk beslis beter as voorheen en kos ook nie baie. Maak mooi seker jy "wil" 'n kwikstaaf insit.LouisR wrote: Sun Apr 11, 2021 10:02 am Goeie môre, dis 'n baie ou draad maar spreek meeste opsies aan tov my probleem, ek het 'n baie ligte(3.8kg met teleskoop op) 17.5" 30-06 fullstock geweer wat jou redelik raak trap van bank af. So silincer is nie opsie nie, het reeds Pachmayer slip on(nog staal butt end) opgesit maar steeds is die terugskop te veel om ladings uit te werk voor ek begin flinch, so oorweeg baie sterk om kwikstaaf of ekstra gewig in te sit aangesien ek op punt is waar ek eerder met die 6.5 x55 skiet as 30-06. Nou die vraag is eerder wie in Pta omgewing kan die kwikstaaf reg insit/wie verskaf dit en koste(Sien by Zimbi is staaf alleen R1350), ek lees dat dit teen spesifieke hoeke geinstalleer moet word om doeltreffend te funksioneer. Verder hoe groot en kry mens verskillende gewigte van die buis? My kolf is baie dun - 38mm agter.
Groete
Louis
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Oplossing vir recoil.
Sit daai ronde bal sinkers in.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Oplossing vir recoil.
Ek soortgelyke kommentaar oor kwikstaaf by my ervare GS gekry.
1. Jy moet vooraf weet wat al die pro en cons van die kwikstaaf is. Klink my oorwegend is mense negatief daaroor.
2. Jy moet ‘n werklike probleem hê om daarmee te kan saamleef, soos manne hier uitwys.
Ek gesukkel met 9.3 in ligte roer, houtkolf. Ek besluit toe, op my GS se aanbeveling, om eers alle ander sagte veranderinge te doen, reeds is my Husky aanvaarbaar, en steeds is ek besig om dit te verbeter. My groepe ten minste 30% verbeter. Volgende gaan wees die Rel17 kruit wat ons in detail - Hennie en Dale - hier op ander draad bespreek het.
So vinnig onthou, as volg gedoen;
Kolf se hoek agter by ‘drop heel’ verander vir meer loodregte recoil, Dit het die loop se opwip verminder,
Beter sneller opgesit, help en verminder tentatief wees,
Pacmayer recoil pad, (dalk nie korrekte volledige naam nie)
Verander van S335 na S355 kruit,
Seker gemaak mooi gepak en vry loop,
Slagpen skoongemaak en vry beweging verseker, lock time is belangrik, altyd, maar veral met so skouertrapper.
Met dun loop natuurlik ook nie speelmaat nie, hou loop koel.
In die veld is hy nie meer werklik ‘n uitdaging nie, skote nie verder as 200m nie. Ek wil konstant akuraat kan wees tot op 250m, hoop die nuwe kruit gaan dit vir my doen.
Beste.
ns. Ooglopende miskyk nie, poog vir laer praktiese node.

Last edited by Lategan1 on Sun Apr 11, 2021 10:56 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Oplossing vir recoil.
Lategan jy raak aan baie belangrike aspekte. Die loop se lê, kolf se vorm en pak maak baie. Druk geweer se kolf teen muur soos asof die muur jou skouer is en kyk wat die hoek van geweer is -- dit sal wys of die geweer reguit terug sal skop of watookal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Klink asof jou probleem by die inskiet vanaf die bank is. Los daardie probleem op as om jou geweer te wil verander en swaarder te maak. Ek neem aan die skote in die jagveld pla nie.
Limb saver het dik rubber beskerming wat jou skouer spaar vanaf die bank. Ek sit 'n T hempie of handdoek binne my hemp en dan maak my 375 my nie seer nie. Dikkerige harde skuimrubber sal ook goed werk. Dit is dus 'n goedkoop oplossing vir daar waar die terugslag pla en die balans en gewig van jou geweer bly dieselfde.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Oplossing vir recoil.
Beslis, ek het Tripod se raad op ander draad, by die bankskiet gebruik. Het so plat sandsakkie wat bo-oor my skouer en tussen my skouer en kolf inpas, vir groepe skiet. Dit werk!
Dik jagbaadjie help ook.
Skuus Marius, hoe kon ek vergeet!
Beste.
Dik jagbaadjie help ook.
Skuus Marius, hoe kon ek vergeet!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Sit vir jou die sustac magnum silincer met knaldemper voor op, op jou loop..
My Remmington 700 300wm met spagetti loop, trap 'n bars hou, ek hou nou my geweer met een hand vas, en kyk waar die skoot val.
My Remmington 700 300wm met spagetti loop, trap 'n bars hou, ek hou nou my geweer met een hand vas, en kyk waar die skoot val.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Dit is 'n volkolf geweer - geen opskroef voor nie.JohanvB wrote: Sun Apr 11, 2021 7:37 pm Sit vir jou die sustac magnum silincer met knaldemper voor op, op jou loop..
My Remmington 700 300wm met spagetti loop, trap 'n bars hou, ek hou nou my geweer met een hand vas, en kyk waar die skoot val.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Oplossing vir recoil.
Dankie vir almal se insette, sal begin by die voorstelle, en sien hoe dit uitwerk