Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hullo almal,
Het julle die berig oor "Problem animal debate goes on" in die FW 20 Mar(bladsy 19) gesien?
Vir die wat dit nie gesien nie van dit gaan oor:
"Quote FW" The use of SOFT-CATCH TRAPS- to capture problem animals came under sharp critism in the media recently, with animal rights activist Dr. Bool Smuts suggesting that farmers be forced to use non lethal controls. He said that gin traps, poison and hunting dogs be banned outright.
This came despite research by Dr Jan Kamler of the Wildlife Conservation Research Unit at Oxford University, which showed that when properly used soft-catch traps can be target-specific and cause only minor minor injuries to animals such as black backed jackal (FW 23Jan.)
But in a radio interview,Dr BS questioned the mythlogy of Dr Kamlers study, saying that "eye-balling" the leg of a captured animal isnt enough to enough to establish the extent of the injuries.
"If you understand anything about path physiology, you would know that X-rays,bone scans, CT scans, MRI scans,and angiograms are needed to acess soft tissue injuries ", he said.
These advanced procedures would also be necessary to detemine the extent of the truama and injuries to the claws and jaws of leopards trying to escape from cage traps. UnQuote
In the same FW issue is a catoon showing a very stressed jakkie lying on a bed with bloodstained bandaged arm with a psychiatrist asking "AND HOW DID BEING TRAPPED MAKE YOU FEEL?
Wat se die manne? Dr BS will seker he dat die boere wat sy wette oortree moet voor die UN hof in die Haig verskyn vir "Crimes against Animals".Ek wonder hoekom gaan die ou nie na Darfur en help die arm mense daar waar hy "Mankind" goed doen, en los ons om kos vir die nasie te produseer.
Groete,

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Pieter E
Ek kan nie glo as ek reg lees dar R H W soveel woefie poefie kan kwytraak oor mense wat geld maak uit probleemdier skiet nie. Eerstens is dit geld spaar vir die boer...en nie geld uitgee nie, So eintlik kla hy dat die boere geld maak uit boerdery....want dis die boer se verlies wat ons verminder (en soms uitskakel) Ek wonder wat is die minimum tarief wat n persoon in besigheid per uur kry, of sommer vir n voorbeeld wat n loodgieter per uur vra..
As n jagter dieselfde vra, gestel r120 per uur sal dit vir R H W aanvaarbaar wees? En weet RHW wat verloor die boer met elke lam wat gevreet word...Ek kan nie glo dat n mens met redelike inteligensie sulke twak kan kwytraak nie.....As alle probleemdier jagters vir een jaar ophou jag en gaan die regering dan die boere net vir een jaar vergoed vir hule verliese....
Ek beloof jou die regering sal dadelik n ander wysie sing..
ns teorie en praktyk......verskil soms van mekaar..

Shoot straight and tell the truth!
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Jacques
Dit was vir my nogal interresant, RHW het 'n baie positiewe toon teenoor boere gehad tydens die vergadering (nie eintlik teenoor jagters nie!), maar soos dit aangegaan het en ouens hom aangevat het, het hy al meer krities geraak en later maar goed negaief teenoor boere ook geraak.
Die groot probleem met hom (na my mening) is dat hy eintlik altyd weer terugval op sy navorsing in parke en nie werklik 'n idee het van wat op kommersi?le plase aangaan nie. Dit het duidelik geblyk uit van sy antwoorde op vrae en ander stellings.
Vanselfsprekend praat hy sommer twak oor die geldmaak storie. Daar is heeltemal te veel groenes wat dit regkry om die grootste twak kwyt te raak en dit op so 'n manier te doen dat die algemene publiek hulle dan glo. Seker iets wat hulle baie beter regkry as ons boere of jagters.
Groete

- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
As daar nou een ding is wat my dwars in die krop steek is dit groot ('n groot man tree nie so op nie) nee volgroeide mans is wat nie standpunt kan in neem nie, vandag is dit groen more rooi en so sal hy aangaan.
Ek daag die groen manne vandag uit en ek glo nie een sal die uitdaging aanvaar nie: Kom vat my skaap boerdery oor vir een jaar en lewer dan tenminste 80% aanteel aan my na die jaar om is, en dit moet jy doen sonder probleemdier beheer, ons sal saam op 'n weeklikse basis lammertellings doen en ek sal self die dosering ens hanteer, hanteer jy net die jakkals en rooikat (sal sommer Taffie se no vir hom gee die dag as hy oorvat, ek belowe jou hy gaan hom benodig die eerste 3 maande) maar nie teenstaande hulle is almal te slap om so iets aan te pak, siende wat hulle als kwyt raak, kom nou wees nou vir eens 'n groot man en anvaar my uitdaging.

LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
PIETER
Jy het een ding vergeet wat RHW kwytgeraak het en beesboere blykbaar nie geweet het, nl dat beeste en kalwers wat gevang word is beslis swak bestuur!!!!
Julle het nog baie om te leer!!
Groete
Lukas

- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Yalair, jy is heeltemal reg, die groenes is te slap om daardie tipe uitdaging te aanvaar. Ek het Bool Smuts persoonlik uitgedaag om iets soortgelyks by my te kom doen. Dis nou al etlike maande later en steeds het ek niks van hom gehoor nie. Ek het nie eintlik verwag dat hy dit sou aanvaar nie, want ons ken hulle mos al teen hierdie tyd. Maak baie geraas en leer almal hoe om te boer terwyl hulle mislukkings hulself nie 'n sent kos nie. Ek is werkilk teleurgesteld in RHW, maar so leer ons. Dalk kan hy ons kom leer om 'n boerdery reg en winsgewend te bestuur.
Winners never quit - Quitters never win.
-
Pieter E
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Lukas
Jy is heeltemal reg. Ek het vergeet daarvan. RHW is van mening dat as 'n bees so gevreet word dit niks met jakkalse te doen het nie en alles met swak beplanning en bestuur deur beesboere! Die beesboere was nie baie beindruk daarmee nie en Petrus de Wet het toe ook sommer vir hom ges? hy moet dit opvat met die boer in Natal wat iets soos 5 of 6 melkkoeie (dink ek) verloor het op hierdie manier!
Kruger/Yalair
Julle praat so van die groenes uitdaag. Julle moes sien hoe kwaad het Tim Snow (veral) en RHW geword toe een van die boere iets in daardie lyn voorstel!

Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo almal
Klink of die vergadering by tye erg warm was? Sal later meer reageer.

Hallo daar
Peter S het die spyker op die kop geslaan met sy siening oor "activists". Wonder wat het deur BS se gedagtes gegaan by die aanhoor daarvan?
Hierdie groepe moet net eenvoudig 'n baie koue skouer gegee word - hulle (veral ou BS) floreer op openbare "blootlegging van al die bloeddorstige boere en jagters en wie ook al in die visier moet wees."
Wat wel gedoen moet word is om hulle water en ligte by die "sponsors" af te sny. Van die liggame en besighede is glad nie meer so ingenome met die sleeptou waarmee hulle getrek word nie.

Dit lyk of DEAT deeglik kennis geneem het van die situasie waarin veeboere hulle tans bevind. Hulle het dit reeds voorheen gehoor maar die oorverdowende geraas van die BS groepering het hulle (DEAT's) ietwat van die spoor gebring.
Ten spyte van die BS groepering se geraas om bykans elke moontlike metode waarmee veral die rjakkals beheer kan word te verban of onder baie streng regulasies in te perk, was dit duidelik dat daar op 'n ander manier gewerk moet word en veral om SAAM met die boere 'n werkbare oplossing te vind.
Dit is nie die metodes wat die probleme (of weerstand) lewer nie, maar die (gewaande?) wyse waarop van die metodes deur sommige gebruik word.

Ek stem nogal saam met jou oor die groenes. Eintlik moet hulle net geignoreer word, solank ons DEAT mooi laat verstaan dat hulle hulle ook nie moet steur aan die groenes nie.
Hierdie storie oor die wyse waarop die metodes gebruik word, verwys gewoonlik veral na slagysters. Ek sou graag wou weet hoeveel boere of ander mense gebruik slagysters nou werklik so verkeerd. Is dit nie maar ook tipies weer 'n geval waar die enkele voorbeelde aan die groot klok gehang word en al die goeie voorbeelde geignoreer word nie (soos die stories oor mishandeling of wanhantering van plaaswerkers, wat gewoonlik nie eens boere is nie)?
Groete
Pieter E
(ek het self gewonder wat dink BS en RHW oor Peter S se opsomming van activists!)

Hallo Pieter E
Ja. Die ysters en die honde is die grootste teiken vir die ouens. Die eintlike rede vir die groot geraas is dat dit die enigste wyse is om te sorg dat die dollars en ponde en euros instroom. Hulle kan ook nie hulle siening of wysie verander nie - dan droog die stroom donasies oornag op.
Daar is sterk tekens dat DEAT moeg is vir die manier waarop die ouens optree en veral ook skerp houe na DEAT uitgedeel het.

E moet s? ek begin ook nogal die indruk kry dat DEAT miskien meer na die boere as die groenes luister. Ons moet dit net so probeer hou.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Ambressa , Pieter
Uiteindelik lyk dit asof daar lig in die tonnel is. As hulle simpatiek is of net bereid is om te luister moet ons nie ophou praat nie.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo Pieter E / Christo
Ja. Die ouens het juis vir DEAT uitgetrap omdat hulle aan die kant van die "boerelobby" is. DEAT moet natuurlik wys hulle is onpartydig en reageer slegs op resultate en feite.
Ons moet net die druk op 'n gebalanseerde wyse volhou.
Die praatgeleentheid in die winter tuseen die bedrywe moet nou voorrang geniet.
Wil tog ook die indruk kry daar is nog heelwat privaat en selfs amptelike agendas wat ronddryf - diesulkes moet almal vinnig op"geline" word in dieselfde rigting sodat die proses vinnig kan vorder en resultate oplewer.

Jip, as jy 'n "caller" is kan jy ook 'n "hider" wees! Mooi gedoen ou grote! So oop en bloot!

Izak02
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Naand manne,
Interresant om die stories te lees van die mense wat nie in die boerdery betrokke is nie, maar wil s? wat ons moet doen. `n Paar jaar terug was ek op `n Agri-OK kongres waar daar ook `n spreker (ek kan nie meer sy naam onthou nie) ook verskriklik tekere gegaan het oor jakkalse en katte se voorkeur prooi, ens. Na dit alles staan `n boer op en vra hom waar het hy sy navorsing gedoen, in die Bergkwagga Park buite Cradock en nog `n ander reservaat, naam ontglip nou. Waarop hy hom toe uitnooi om op sy plaas ook dieselfde navorsing te kom doen, want daar is skaap en bokke, wat jy nie in Parke kry nie. Vanselfsprekend is die aanbod van die hand gewys.
Op Cradock het ons `n paar jaar terug `n vergadering gehad tussen boere en die SAP oor Veediefstal. Veral oor die boere toe Mapogo`s begin gebruik het, en die manne werk nogal effe rof met `n man as hulle hom vang. Na baie praat en oor-en-weer beskuldigings, staan daar `n boer op wat s? dat hy oor die afgelope aantal jaar gemiddeld 17 persent van sy uitgesoekte wissel ooitjies verloor, en of die uniform man bereid is om aan die einde van elke jaar 17 persent van sy salaris, sonder enige vrae, af te staan. Wel kort na dit het die vergadering verdaag.
Dit is vir my net altyd verstommend om te sien hoe mense wat niks met die landbou te doen het nie, hulle so slim kan hou, en dan is hulle blykbaar nog geleerd ook.

Isak
Die probleem met ons boere gemeenskap is dat as dit nie te sleg gaan ons moeilik saamstaan. Hier by ons is 'n boer en sy vrou so paar jaar gelede vermoor en vir die volgende paar maande was ons paraat en het die plaaswag selfs gewerk, maar soos die tyd aangegaan het het dit afgewater tot niks. Ek tel myself ook by. Ek hoop van harte dat die nuwe neiging m.b.t. probleemdiere die gemeenskappe orals, selfs waar die jakkalse nie 'n probleem is nie, weer laer sal laat trek en so hou tot alles wat nodig is in plek is. Dit is hier waar iemand soos Agri SA en sy provinsiale takke hulle werk moet doen, al is dit net namens die van ons wat nie "opgecharge" is nie.
Christo
Die probleem met ons boere gemeenskap is dat as dit nie te sleg gaan ons moeilik saamstaan. Hier by ons is 'n boer en sy vrou so paar jaar gelede vermoor en vir die volgende paar maande was ons paraat en het die plaaswag selfs gewerk, maar soos die tyd aangegaan het het dit afgewater tot niks. Ek tel myself ook by. Ek hoop van harte dat die nuwe neiging m.b.t. probleemdiere die gemeenskappe orals, selfs waar die jakkalse nie 'n probleem is nie, weer laer sal laat trek en so hou tot alles wat nodig is in plek is. Dit is hier waar iemand soos Agri SA en sy provinsiale takke hulle werk moet doen, al is dit net namens die van ons wat nie "opgecharge" is nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Manne
Julle het my ten minste opge"charge" gekry! Bob Smuts en die Sneeuman het natuurlik gesien hoe gaan die 13de tjek deur die dak en soek nou hulp by agterryers wat iets goed oor anatole en iets sleg oor jag, ysters en honde kan se. Lyk my net die agterryers raak nou min. Rob H-White is veronderstel om navorsing te doen en nou lyk dit of hy nog 'n paar ekstra myle uit donasies wil haal.
Bly maar vir my lyk na 'n storie van die bye het die boere gemaak en die groenes die brommers. So van brommers gepraat, wonder wanneer die goed op die lys van beskerming sal wees en of dit klaar daar is.
Die man wie ons MOET ondersteun is Peter Schneekluth, en wonder hoeveel hy al vir die veeboer gedoen het en opgestaan het in die tye toe die groenes met hulle aanslag teen die nasie se voorsieners begin het. Aktiviste noem Peter hulle, mooi man!!!
Taffie

Hallo Tafjak en andere
Ja, onthou net Peter Schneekluth is deeglik in die manne se visier (of mag so 'n item aan groenes gekoppel word?). Nietemin, hulle kryt arme PS uit vir al wat sleg is en doen alles in hulle bes om hom te neutraliseer.
Feit is, soos voorheen gestel, hoe harder die ouens die meer gebalanseerde en pragmatiese benaderings kan afkraak hoe meer geld(e) rol in! Onthou PS se teks wat voorgelees is oor die "activists". Miskien moet daardie teks hier op die forum geplaas word. Hoe lyk dit, kan iemand dit in die hande kry?

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo Almal
Baie bly daar is van die boere wat bereid is om vir ons sake te gaan opstaan. Lyk vir my van die manne baklei hard (aktiviste) om hulle borge en donateurs te behou. Wat is dit dan nou anders as ons boere wat ons lammers wil behou. So hoe lyk dit kan ons nie hoor wie is dit wat die gelde skenk nie. Daar is dalk iewers n plek waar ons ook kan druk uitoefen.
Freddie

yol bolsun
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Iemand
Plaas asb die teks van PS , ek sal dit ook graag wil lees.
Christo
Plaas asb die teks van PS , ek sal dit ook graag wil lees.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Hallo Almal
Hier is 'n lys van donateurs wat geld skenk/geskenk het aan Landmark foundation, Die Bool Smuts bende.
Henry and Iris Englund Foundation
Vodacom Foundation
Pick ?n Pay
Woolworths Trust
Polaris Capital
Skilderkrantz Private Nature Reserve
Riverbend Lodge
Eastern Cape Development Corporation
Development Bank of South Africa
Ballabarn PTY
Baartman-Biko Institute
MercyTech
Guy Stubbs Photography
Du Toit Strombeck Attorneys
Conservation International
Critical Ecosystem Partnership Fund
South African National Parks
Eastern Cape Department of Economic Development and Environmental Affairs
WWF USA
Amathole District Municipality
World Bank ? Development Marketplace
Kouga Canyons Conservancy
Cheetah Outreach
Grootfontein Agricultural College
Rhodes University
CapeNature
Deutsche Bank
NSPCA
PE agricultural Show Society
Eastern Cape Agricultural Show Association
Travel Unite
Dalk is dit tyd dat ons van hierdie rakkers vertel wat regtig aan die gang is. Andersyds kan ons ten minste van hierdie p?re boikot deur ander te ondersteun wat ons ondersteun. Ek dink tog van hierdie organisasies moet gekontak word, bv PE skou genootskap, Grootfontein landbou kollege ens. Dit is tog "boere" organisasies wat nou ons opponente openlik ondersteun. Amathole munisipaliteit verhaal waarskynlik 'n groot deel van hulle inkomste vanaf boere in die vorm van grondbelasting en wend dit dan teen boere aan. Dis verregaande. Wat dink julle, moet ons hulle ophel?

Kruger
Hierdie manne is glad nie skaam daarvoor om boere te dreig met verbruikers boikotte nie. Dit is die doelwit om die wol/bokhaarbedryf lam te l? by plekke soos Woolworths wat die produkte verkoop.
Ek kan nie sien hoe mens so iets kan los nie. Elke lb vereniging behoort aan al hierdie instansies, veral die wat landbou verwant is `n skrywe te rig.
Die sneeuman soek iemand om by navorsing te doen op plaasvlak. Wees gewaarsku!
Groete
Lukas
Hierdie manne is glad nie skaam daarvoor om boere te dreig met verbruikers boikotte nie. Dit is die doelwit om die wol/bokhaarbedryf lam te l? by plekke soos Woolworths wat die produkte verkoop.
Ek kan nie sien hoe mens so iets kan los nie. Elke lb vereniging behoort aan al hierdie instansies, veral die wat landbou verwant is `n skrywe te rig.
Die sneeuman soek iemand om by navorsing te doen op plaasvlak. Wees gewaarsku!
Groete
Lukas
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Ek twyfel of Woolworths, Pick & Pay ens. so kortsigtig sal wees om voort te gaan met dreigemente teen boere. BS gebruik dit as afskrikmiddel. Hy het my ook daarmee probeer afdreig, maar weereens dis nie hy wat gaan finansieele verliese ly nie, so hy kan maklik stellings maak. Ek wonder of Woolworths en gelyke bewus is daarvan dat hy namens hulle hierdie tipe dreigemente uiter.
Ek dink in elk geval dit is nie prakties moontlik vir hulle om met wol- en bokhaar produkte onderskeid te tref tussen produsente wat groen beheer toepas en ander wat dit nie doen nie. Almal lewer hul produk by 'n agent of makelaar en daarvandaan is dit in 'n poel, groen produsente (indien daar sulkes is) se produk en die res, almal deurmekaar. Hoe sal hulle kan bepaal wie s'n is wie s'n? Dieselfde geld vir vleis. Alle abbatoirs is in privaat besit. Watter abbatoir eienaar sal vir Woolworths s? sy vleis is nie "groen" nie en so die besigheid verloor? Indien hulle vasberade is en dit uitgevoer kan kry met vleis, moet hulle in elk geval eerder op hoender fokus want daar sal weinig lammers in die produksie ketting wees indien hulle met groen beheermetodes beskerm moet word. Dis dood gebore en ek glo nie ons moet dit vir een oomblik ernstig opneem nie.